Senwes Scenario Junie / Julie 2016 | Page 12

••• KO L LI G Meiring dra sy gemeenskap op die hart Herman se trots! Die M eir ing fam ilie is agter Herm Tertia, sy dogter an M eir ing by Aletia, sk oonseu sy vrou n Dirk Gouws, en dogter Anne Heel voor is di ke. e derde dogter in die familie, Da rien. k u l e G e r a W AUBREY KRUGER NÓG 'N SENWES PRODUSENT WAT SY DISTRIK ONDERSTEUN. W at is ware geluk? Dit bly soms ’n onbeantwoorde vraag vir soveel mense. Die ele­ mente van geluk is egter duidelik te sien op die plaas Geluk, wat behoort aan Herman Meiring, Voorsitter van Bultfontein Distrikslandbou. Herman, wat pas 51 jaar oud geword het, boer op 500 hektaar en benewens mielies, boer hy ook met skape, beeste en varke. 10 JUN/JUL 2016 Bykomend huur hy ook sowat 340 hektaar op Plessisdraai. As trotse vierdegenerasieprodusent naas Oupas Albertus en Charles en Pa Albertus is Herman aan die stuur van sake op dié plaas. Hy boer die afgelope 28 jaar, sedert 1988, al hier. DROOM Sy droom is om by die definisie van geluk uit te kom. Jan Pienaar, • SENWES Scenario tesourier van Vrystaat Landbou, vertel dat Herman se visie nie net op homself gesentreer is nie. Dit is die kruks van Herman, perfek in een enkele sin omskryf. In sy eie woorde is boerdery vir hom ’n voorreg. “Dit is ’n plesier vir my om met my hande in die grond te kan werk en ’n sukses daarvan te kan maak.” SY TROTS Sy familie is sy trots en hy en sy vrou Tertia is reeds 28 jaar getroud. As ’n man wat nie sy eie beuel blaas nie, stap Herman uit sodat Tertia hom kan beskryf. “’n