Senwes Scenario Junie / Julie 2015 | Page 45

D R UPPE L S O P D IE DA K “ ••• DIE BESKIKBARE VOG GEDURENDE DIE DROOGTE SEISOENE WAS NET TE MIN OM DIE PLANT IN STAAT TE STEL OM OOR TE GAAN IN DIE REPRODUKTIEWE STADIUM OF OM DIT SUKSESVOL AF TE HANDEL. produsente die benutting van die reënval deurlopend kan verbeter en so aan die vraag na voedsel kan voorsien. Wat opmerklik uit die betrokke grafiek is, is dat die reënval benutting deur mielies om graan te produseer baie swak gedurende droogte seisoene is. Dit is seisoene soos die 1932/33, 1972/73, 1983/84 asook die 1991/92 seisoene. Die beskikbare vog gedurende die droogte seisoene was net te min om die plant in staat te stel om oor te gaan in die reproduktiewe stadium of om dit suksesvol af te handel. ” SENWES Scenario • June/July 2015 43