Senwes Scenario Junie / Julie 2015 | Page 12

••• NUUS • Dr. Smith getoets. Hou die media dop vir nuus. In bewaringsboerdery is goeie onkruidbeheer van kardinale belang. Die waarde van winter onkruidbeheer word dikwels onderskat. Gevolglik is daar groot druk op onkruidbeheer in die somer produksieseisoen. ‘N WOORD OOR OORLÊ DANIE MINNAAR “ OPBOU VAN ORGANIESE MATERIAAL DEUR DEKGEWASSE IS MOEILIK HAALBAAR IN SA SE HALF-DROË STREKE. SOVEEL MOONTLIK STOPPEL BEHOORT BEHOU TE WORD DIE SIRKEL - VERDIGTE SONE MET GEEN WORTELS; DIE V OPBREEK EFFEK VAN DIE RIPPER. • ” (Teebo Tech) stel watertafel sandgronde eiesoortige eise aan planters. Tande vereis 15 kW per tand en bied die voordeel van grondlosmaak. Indien wortels bymekaargemaak word, is daar verhoogde grondversteuring wat saadplasing kan benadeel. Die alternatief hiervoor is die reeks 10 • wye-span planters. Klei lae beperk waterbeweging deur die grondprofiel en verhoog grondpotensiaal. Grondverdigting beperk wortelontwikkeling, sowel as benutting van grondwater. Die diepte en frekwensie van rip behoort jaarliks deur boere bepaal te word (Dr. Hendrik Smith NViroTekLabs & Terratek). Opbou van organiese materiaal deur dekgewasse is moeilik haalbaar in SA se half-droë streke. So veel moontlik stoppel behoort behou te word. Verder bied gras-rusoeste in rotasiestelsels die ideale opsie om wortelmassa te verhoog. Die sukses van bewaringsboerdery hang af van die herstel van organiese materiaal. Dit kan deur grond gesondheidstoetsing bepaal word. Huidig word verskeie ontledingsmetodes deur June/July 2015 • SENWES Scenario Oorlê is dalk die oplossing vir jou. In die westelike saaigebiede bied ‘n oorlêstelsel besliste oplossings. Die boer beplant dus nie ál sy lande elke jaar nie, maar laat sommige lande oorlê om vog op te gaar. In die rusjaar moet die lande klinies skoon gehou word om daardeur vog op te bou. Net grond wat vir oorlê geskik is, kan hiervoor gebruik word. Veral diep grond met keerlae binne ‘n diepte van 2 m is hiervoor geskik. Grond vlakker as 1 m sal minder suksesvol wees. Hoe hoër die reënval in die streek is, hoe dieper moet die grond wees. Met oorlê kan ‘n boer sy oppervlakte onder mielies verklein en ‘n hoër opbrengs per hektaar kry. Só verlaag hy die produksiekoste per ton graan. Teen ‘n produksiekoste van R8750/ ha en ‘n graanprys van R2500/ton moet die opbrengs 3,5 ton/ha wees om gelyk te speel. Dit is baie moontlik met oorlêlande.