Senwes Scenario Junie - Augustus 2020 Winter 2020 | Page 15

#BreekNuweGrond Ons verstaan jou behoeftes en het die oplossings... SENWES EQUIPMENT Senwes Equipment verstaan dat jy meer as net ’n trekker op die land nodig het. Met ons veelsydige produk- en diensaanbod en as eksklusiewe handelaar van John Deere en alternatiewe toerusting, verseker ons jou toegang tot die nuutste ontwikke lings en vergemaklik jou besluite. equipment SENWES SCENARIO | WINTER 2020 13