Senwes Scenario June / July 2019 - Page 9

OFTE Die keuses wat jy maak het ’n invloed op die prestasie van jou diere en uiteindelik die sukses van jou onderneming. MOLATEK is soveel meer as wetenskaplik geformuleerde veevoer. MOLATEK is deel van jou wêreld. Ons kundigheid gee ons die voorsprong sodat jy met selfvertroue op ons nommer kan druk. EL PRESTASIE IS AAN DIE ORDE VAN DIE DAG SAMEWERKING MAAK DIT MOONTLIK. Wanneer dit kom by die groei, gesondheid en kondisie van jou diere, lei samewerking tot prestasie. Kontak jou tegniese adviseur vir al jou voer- en voedingsvereistes. Kontak ons: +27 (0)13 791-1036 • molatek@rclfoods.com www.molatek.co.za • www.rclfoods.co.za Samewerking lei tot prestasie