Senwes Scenario June/July 2018 | Page 33

Eersteklas-geelbasters vir vooruitstrewende boerderye DIE PANNAR GEELBASTERVOORDEEL: Diverse groeiklasse en ’n uitstekende prestasierekord ■ Ultravinnig onder besproeiing en in die oostelike produksiestreke. ■ Medium-vinnig en medium in die oostelike en westelike produksiestreke. ■ Bied ’n goeie risikoverspreidingstrategie wat gunstig is vir suksesvolle, volhoubare boerdery. Ons Geelmieliebasters Groeiseisoenklas Ultravinnig BG 3292 BG 3492B BG 3592R BG 3792BR PAN 6126 PAN 3D-736BR PAN 3R-524R * PAN 3R-724BR * PAN 3R-586R PAN 3R-786BR Vinnig PAN 3R-500R * PAN 3R-700BR * PAN 3P-502R PAN 3Q-740BR Medium-vinnig Medium PAN 6B-410B PAN 6R-680R PAN 6R-710BR PAN 5A-154 PAN 4A-156 PAN 5A-182 PAN 4A-172 PAN 4R-672R PAN 5A-190 PAN 4B-376B PAN 4R-776BR Die BG 3792BR platform lewer uitstekende opbrengsprestasie in die LNR-proewe onder besproeiing. PAN 5A-182 doen besonder goed in die LNR-proewe vir die oostelike en westelike produksiestreke. *Onderhewig aan registrasie. ® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2018 PANNAR BPK 2018/WMAIZE/A/03/REV Saam boer ons vir die toekoms ™ [email protected] www.pannar.com TM