Senwes Scenario June/July 2018 | Page 25

On e S tM hO t ANTIGENE n Ge U IM St Le U KOtO KSIe n 5 BELANGRIKE ELEMENTE VIR EFFEKTIEWE BESKERMING TEEN Mannheimia haemolytica lEukOTOkSIEN Witbloedselle (leukosiete) vorm ‘n baie belangrike deel van die liggaam se weerstand teen siekte. Leukotoksiene wat vrygestel word deur M. haemolytica vernietig witbloedselle en belemmer so nie net die liggaam se verdedigings vermoë nie, maar veroorsaak ook dat chemikalieë wat deur die sterwende witbloedselle vrygestel word dan op hul beurt die dier se liggaam beskadig. 2 One Shot Ultra™ 7 help die dier se liggaam om teenliggaampies te produseer wat die leukotoksiene veg en gee so die liggaam se verdedigingsmeganisme ‘n kans in die stryd. 1 Buitemembraan antigene is geassosieer met die buitemembraan gedeelte van die bakterieë se SElWAND ANTIGENE selwand. 2 Die teenliggaampies wat geproduseer word kan die spesifieke buitemembraan antigene maklik identifiseer en teiken vir ‘n kragtige uitklophou. 1 Kapsulêre polisakkariede vorm ‘n omhulsel rondom die bakterieë wat dit sal help om vas te heg kAPSulÊRE en die sel binne te val. 2 One Shot Ultra™ 7 help die dier se liggaam om teenliggaampies teen POlISAkkARIEDE hierdie kapsulêre polisakkariede te produseer. Die teenliggaampies slaan met ‘n kragtige slag en verminder die bakterieë se vermoë om siekte te veroorsaak.1 ‘n Gepatenteerde adjuvant bekend vir die kenmerkende immuun sisteem reaksie wat ultra STIMuGEN™ beskerming bied. Slegs een enting nodig een keer per jaar. ONE SHOT Geen skraag dosis nodig vir die M. haemolytica fraksie nie. VIR DIERE. VIR GESONDHEID. VIR JOU. VERWYSINGS: 1. S. Srinanand., et al. “Comparative evaluation of antibodies induced by commercial Pasteurella haemolytica vaccines using solid phase immunoassays”. Veterinary microbiology 49 (1996) 181 -195 2. D. Griffin., et al. “Bacterial Pathogens of the Bovine Respiratory Disease Complex”. Vet Clin Food Anim 26 (2010) 381 – 394 SlEGS VIR DIEREGEBRuIk. One Shot Ultra™ 7: Reg. Nr.: G2818 (Wet 36/1947). Cl. chauvoei, Cl. septicum, Cl. novyi, Cl. sordellii, Cl. perfringens Tipe C & D, Mannheimia haemolytica toksoïed. Vir volle voorskryf inligting verwys na die voubiljet goedgekeur deur die medisynebeheerraad. Volle produkinligting beskikbaar vanaf Zoetis South Africa (Pty) ltd., Mpy. Reg. Nr.: 2012/001825/07, 6 e Vloer, Noord-vleuel, Rivonia Weg 90, Sandton, 2196. PostNet Suite 53, Privaatsak 9976, Sandton, 2146. Tel.: +27 11 245 3300 of 0860 ZOETIS (0860 963847). www.zoetis.co.za 24/1605 (Afrikaans)