Senwes Scenario June / July 2017 | Page 60

KIES EEN VAN DRIE FINANSIERINGSOPSIES EN SPAAR Koop ‘n nuwe John Deere 6M trekker en finansier dit teen ’n koers van so laag as 1% gekoppel* OF SPAAR tot R140 000 in finansieringskostes as jy jou John Deere 6M trekker finansier deur John Deere Financial (8% koers gekop- pel, 20% deposito)* OF Vra wat jou kontant- korting kan wees (van toepassing op nuwe produkte of vir inruil- doeleindes)* Finansiering gebou vir jou *Bepalings en voorwaardes geld. Aanbod geldig tot 31 Julie 2017 en gebaseer op ‘n spesifieke struktuur en produkmodel. Ander strukture en produkmodelle kan egter binne die promosie geakkommodeer word wat ‘n unieke besparing en/of rentekoers sal hê en moet deur John Deere Financial gefinansier word. John Deere Financial word ondersteun deur Absa, ‘n lid van Barclays, ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer en geregistreerde kredietverskaffer. Reg Nr NCRCP7. Sluit aan by John Deere op Facebook Volg John Deere op Twitter Besoek John Deere op YouTube www.deere.co.za [email protected] Kliëntediens: 0800 983 821