Senwes Scenario June - August 2021 | Page 56

REALISEER JOU VOLLE OPBRENGSPOTENSIAAL VIR GEELMIELIES

Pannar se geelmieliepakket lewer deurgaans goeie resultate by verskillende opbrengspotensiaalvlakke , produksiegebiede en oor seisoene . Hierdie stabiele basters is wyd aangepas en agronomies goed gebalanseerd . Kies ons toonaangewende basters vir produksie onder droëland en besproeiing . Die volledige reeks groeiseisoenklasse en agronomiese eienskappe is die antwoord op jou unieke behoeftes en is spesiaal ontwikkel om jou sukses te verseker .
™ ®
Trademarks of Corteva Agriscience and its affi liated companies . © 2021 Corteva . 2021 / YMAIZE / LW / 03
Saam boer ons vir die toekoms