Senwes Scenario June - August 2021 | Page 52

NUUS

BYEBOERE LOOP DEUR ONDER DIEFSTAL EN VANDALE

Dit wil voorkom asof byeboere regoor Suid- Afrika kwaai deurloop onder vermeende heuningdiewe en die moedswillige vernietiging van byekorwe .
Annette Willemse Kommunikasiespesialis

Dié stand van sake het aan die lig gekom nadat 250 kommersiële byekorwe van Midlands Honey onlangs in ʼn bosbouplantasie in KwaZulu-Natal vernietig is . Volgens die eienaar , Craig Campbell , sal dit etlike jare neem om die impak van die skade te oorkom . Behalwe vir die finansiële onkostes om die korwe te herbou en die kolonies te hervestig , is Campbell ook besorg oor sy werkers wat van die boerdery afhanklik is vir hul inkomste .

Landbouweekblad berig dat verskeie kommersiële byeboere na afloop van dié kwaadwillige saakbeskadiging van Campbell se byekorwe na vore gekom het om hul lot te bekla . Volgens dié boere is die diefstal van heuning uit byekorwe , die gepaardgaande vernietiging van korwe en die doodmaak van hul swerms ʼn gereelde verskynsel wat wydverspreid oor die land voorkom .
Volgens Inge Lotter , koördineerder van die Mpumalangabyegroep , het misdaad aktiwiteite haar verlede jaar genoop om R100 000 op beskermingsmaatreëls te bestee om haar korwe te beveilig nadat sy 200 byekolonies en 76 byekorwe verloor het . ʼn Korf en ʼn swerm word , volgens Lotter , saam teen ongeveer R3 000 gewaardeer , uitgesonder die rame en ander toerusting .
Die bekamping van hierdie misdade word bemoeilik deur die feit dat heuningbye en byekorwe nie ingevolge die Wet op Veediefstal ( Wet 57 van 1959 ) beskerm word nie . Dit beteken dat byeboere , soos Campbell en Lotter , die verliese verbonde aan die steel en beskadiging van korwe as ʼn besigheidsuitgawe moet dra .
* ʼn “ BackaBuddy ” -veldtog is intussen vir Campbell van stapel gestuur .
GARDENING

GROWING

YOUR COMMUNITY

GARDENS

There ’ s something truly special about tending a garden with others . Whether it ’ s family , friends or neighbours and people from the wider community , growing together takes on a whole new dimension to organic gardening .
Kefiloe Manthata Senwes Journalist

It ’ s sociable , fun and carries over the message of working together towards sustainable development of our communities . And all those intimidating jobs like digging , weeding , and growing the seeds seem less overwhelming when there are more of you to tackle them .

The number of community gardens has soared over the past decade . You can pick any one of a number of reasons behind this : more of us living without a garden of our own , a response to the financial crisis , or a revolt against endless screen time ? Who knows ! Either way , the rise of the community garden can only be a force for good . Here are a few ideas on how you can structure your community gardens better :
BAG GARDENS Bag gardens are a fantastic way to grow more vegetables . Their clever vertical design means Bag Gardens can grow up to 50 vegetables at one time . Bag Gardens are a great way to start growing or to liven up your existing patch . They are a sack filled with a mixture of compost and soil around a central column of stones . Water is filtered to the vegetables planted on the top and in the sides – and voila , you have a multi-storey vegetable garden .
KEYHOLE GARDENS The great thing about keyhole gardens is that you can grow vegetables , all year round !
A keyhole garden recycles as it grows . The design , which looks like a keyhole from above , incorporates a central basket where composted waste is put and water from the kitchen is poured . They work better than normal raised beds ; as the soil is constantly fed from the central basket they grow a lot of vegetables in a small area .
50
SENWES SCENARIO | WINTER 2021