Senwes Scenario June - August 2021 | Page 5

‶ Die belangrikste is egter om as rentmeester nederig te bly en in jou geloof geanker te bly . As produsent is jou geloof jou belangrikste medewerker .″
‶ Vanjaar se landboujaar gaan alle verwagtinge oortref . Alle aanduidings dui daarop dat uitvoergeleenthede vanjaar nog groter sal wees as verlede jaar . Dit en verwagte hoër kommoditeitsvolumes , goeie pryse en die stand van die rand hou beslis verdere potensiaal vir produsente in .″
‶ Die toekoms van landbou is in die hande van ʼn nuwe en jonger geslag , en as ek om my rondkyk dan raak ek opgewonde oor die toekoms .″
‶ Suid-Afrika beskik oor heelwat spesialis spelers in die besigheidsomgewing . Ons moet besef dat ons nie altyd met hierdie spesialiste hoef te kompeteer nie , maar eerder die ongelooflike geleenthede moet benut wat vennootskappe inhou .″
‶ Hierdie nuwe samewerkingsooreenkoms bevestig nie net Senwes Equipment se waarde as ʼn eksklusiewe John Deere-agent nie , maar stel ons ook in staat om as ’ t ware nuwe grond te breek deur ons impaksfeer te vergroot .″
Pieter & Tshepo
GENERAL | ALGEMEEN
WERNICH LEMMER

Oraloor gehoor ...

Agri NW se Jongboer van die Jaar 2021
‶ Die belangrikste is egter om as rentmeester nederig te bly en in jou geloof geanker te bly . As produsent is jou geloof jou belangrikste medewerker .″
FRANCOIS STRYDOM Groep Hoof Uitvoerende Beampte
Oor vanjaar se landboujaar .
‶ Vanjaar se landboujaar gaan alle verwagtinge oortref . Alle aanduidings dui daarop dat uitvoergeleenthede vanjaar nog groter sal wees as verlede jaar . Dit en verwagte hoër kommoditeitsvolumes , goeie pryse en die stand van die rand hou beslis verdere potensiaal vir produsente in .″
BOETA DU TOIT Uitvoerende Hoofbestuurder van Agri Noordwes
‶ Die toekoms van landbou is in die hande van ʼn nuwe en jonger geslag , en as ek om my rondkyk dan raak ek opgewonde oor die toekoms .″
COEN JONKER Medestigter en voorsitter van TymeBank
‶ Suid-Afrika beskik oor heelwat spesialis spelers in die besigheidsomgewing . Ons moet besef dat ons nie altyd met hierdie spesialiste hoef te kompeteer nie , maar eerder die ongelooflike geleenthede moet benut wat vennootskappe inhou .″
FERDIE PIETERSE Besturende Direkteur : Senwes Equipment
‶ Hierdie nuwe samewerkingsooreenkoms bevestig nie net Senwes Equipment se waarde as ʼn eksklusiewe John Deere-agent nie , maar stel ons ook in staat om as ’ t ware nuwe grond te breek deur ons impaksfeer te vergroot .″
SENWES SCENARIO | WINTER 2021 3