Senwes Scenario June - August 2021 | Page 41

LANDBOUKUNDIG

TOONAANGEWENDE SONNEBLOMPRESTASIE

Pannar se sonneblomstal bied onteenseglik die beste genetiese potensiaal en tegnologie op die mark . Dit handhaaf topprestasie in die LNR-proewe , en lewer ses uit die top 10 basters in die 2019 / 2020-seisoen . Hierdie basters bied uitstekende opbrengspotensiaal by alle opbrengsvlakke en beskik oor buitengewone stabiliteit onder verskillende produksie-omstandighede . Die pakket bied opsies vir vroeëplant- en -blomdatums om die risiko van Sclerotinia-infeksie te help bestuur . Tegnologie-opsies sluit konvensionele en Pannar ® -sonneblombasters met die Clearfield ® Plus-eienskap in , asook ‘ n baster met ‘ n hoë-oliensuurinhoud .
LEES EN VOLG ALTYD DIE GEBRUIKSAANWYSINGS SOOS AANGEDUI OP DIE ETIKET .
Die unieke Clearfi eld ® simbool en Clearfi eld ® is geregistreerde handelsmerke van BASF .
™ ®
Handelsmerke van Corteva Agriscience en sy geaffi lieerde maatskappye . © 2021 Corteva . 2021 / SUN / LW / 05
SENWES SCENARIO | WINTER 2021 39