Senwes Scenario February / March 2016 | Page 25

Betroubare Vennoot KK Animal Nutrition is nou Yara Animal Nutrition South Africa Yara is in Noorweë gestig in 1905 en word wêreldwyd verteenwoordig met verkope aan 150 lande. Yara verskaf oplossings vir volhoubare landbou en die omgewing. Dierevoeding produksie-aanlegte is geleë in Helsingborg (Swede), Kokkola (Finland), Durban (Suid-Afrika), Le Havre (Frankryk) en Brunsbüttel (Duitsland). Ons is jou voorkeur vennoot vir kwaliteit fosfate en dit gaan nie verander nie. Ons is nog steeds dieselfde … net beter. Tel: +27 31 910 5100 Web: www.yara.com/animal-nutrition E-pos: [email protected]