Senwes Scenario Februarie / Maart 2017 | Page 3

INHOUD •••
•••••••
12 16
8

INHOUD • CONTENTS

REDAKTEURSBRIEF
2 En dit reën !
ALGEMEEN
3 Spotprent : Pieter & Tshepo 3 Oraloor gehoor
HOOFARTIKEL
4 Tussentydse Resultate met Francois Strydom
AREAFOKUS
12 Wesselsbron : Bron van landbou , bron van ons voeding
KOLLIG
20 Chris Schoonwinkel : ‘ n Ware Sandveldboer
NUUS
08 Die gesprek gaan voort op Nasie in
Gesprek in 2017 9 Nasie in Gesprek is orals ! 10 Westfert Koepel troon uit in
Hoopstad 48 Kgolagano Sekondêre Skool besoek
Viljoenskroon Silo 56 Ken jou Certisure personeel –
Chantel Muller
HANDELSNUUS
16 2016 Suider-Afrika se Stoetteler van die Jaar - Johan Styger 25 10 lesse oor mikotoksiene in herkouers
28 Belangrikheid van finansiële beplanning
30 Op pad na ' n groot toekoms : Senwes help opkomende boere
31 Hoe het graanhantering oor tyd verander ? Deel II
33 Om Tait vir jou produsente te hệ - Verhoudingsbestuurder by Wesselsbron
34 Tonne ervaring by jou Wesselsbron senior graanbemarkingsadviseur
36 Reon spog met ‘ n gedugte span - Wesselsbron werkswinkelbestuurder
47 See , son en spierwit strande bederf Senwes Equipment wenners
RUBRIEKE
38
Safex Scenario ’ s met Susari
40
Graanmarkvooruitsigte
45
Druppels op die dak
49
Kolskoot
53
’ n Boer maak ’ n plan
54
Toekomsfokus
57
Kos vir die siel
59
Tuinwenke
KOMPETISIES
59 Wen met Hannon 60 Wen ‘ n kopie van Jou voetpad na vrede
VROUE
60 Milanie Vosloo
Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir relevante maatskappy- en bedryfsnuus . Teken in by www . senwes . co . za .
OP DIE VOORBLAD
‘ N NUWE JAAR , nuwe denkrigtings asook ‘ n nuwe Nasie in Gesprek reeks ! Op ons voorblad vir Februarie / Maart 2017 pryk die aanbieders van Nasie in Gesprek , Rozanne McKenzie en Theo Vorster , op die nuwe stel van Nasie in gesprek . Lesers ken Theo as die gereeld aanbieder van die televisie reeks . Vanjaar sluit die gesoute aanbieder Rozanne by hom aan en die twee wakker beslis die gesprekke aan .
Ons volgende areafokus is op Wesselsbron waar lesers baie meer oor die Vrystaatse landboudorp te wete kan kom waar ons op Senwes se massiewe silokompleks fokus asook op die nuwe Hinterlandtak wat in die dorp uittroon .
Ons praat ook finansies met die Groep Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes , Francois Strydom , en hoor sy indrukke op die tussentydse resultate en kry ‘ n blik op die tweede deel van die seisoen .
http :// fwd2 . co / ScenarioApple
http :// fwd2 . co / ScenarioGoogle
Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans en Engels by www . scenario . co . za of laai die Scenario toepassing af . ‘ Like ’ ons Facebook-blad by facebook . com / ReadScenario en volg ons op Twitter by @ ReadScenario
SENWES Scenario • FEB / MRT 2017 1