Senwes Scenario Februarie / Maart 2016 | Page 35

R UB R IE K is, asook vaste uitrusting en toebehore (bv. TV- skottels) wat aan hulle behoort. Vaste uitrusting en toebehore wat aan die eienaar behoort, soos in geval van ‘n huurwoning, word egter uitgesluit. Let daarop dat die klem gelê word op items van ‘n huishoudelike aard en sluit dit dus nie daardie “PTO-shaft” van die grondboonplukker wat in die motorhuis lê in nie! Die geboue wat kwalifiseer vir dekking in terme hierdie afdeling is dieselfde soos bespreek in Deel 8 - Huiseienaars, nl. versekerde se private woning en huishoudelike buitegeboue en sluit nie die plaasstoor waarin trekkers, voer, ensovoorts gestoor word, in nie. versekerde geboue uitgeleen, verhuur of onderverhuur is, tensy dit gepaard gaan met inof uitbreek uit die geboue deur wesenlike, sigbare en gewelddadige middele. Kortliks beteken dit dat as die deur oopstaan soos in voorgemelde situasies, en iemand loop in, vat enige items (bv. handsak, kamera, ens.) en loop uit, is so ‘n voorval nie gedek in terme van die polis nie. - Dit is dus belangrik om kennis te neem dat diefstaldekking ten opsigte van die inhoud van die versekerde se vakansiehuise wat uitverhuur word, beperk is tot diefstal volgende op sigbare, wesenlike en gewelddadige middele. WAARTEEN IS EK EGTER VERSEKER? Sou ‘n huurder dus met daarDieselfde dekking teen versekerde die mooi Pierneef skildery gevare word verskaf soos bespreek verdwyn, is dit nie gedek nie. in Slaggate in Korttermynversekering - Deel 8 : Desember 2015/ • Diefstal (of enige poging daarJanuarie 2016, nl. brand, weerlig, toe) vanuit enige huishoudespesiale gevare (storm, wind, walike buitegebou is beperk tot ter), diefstal, ensovoorts. skade of verlies volgende op Dit is egter belangrik om op die wesenlike, sigbare en gewelddavolgende beperkings met betrekdige in- of uitbreek uit sodanige king tot diefstal of enige poging geboue. daartoe, te let: - Die “wegraak” van die elek• Diefstal (of enige poging daartriese boor of hoekslyper uit toe) is uitgesluit indien die die motorhuis terwyl dit oop •• • ••• •• staan, is dus ook nie gedek nie. Soos by Afdeling Huiseienaars, is daar ook Uitbreidings tot voordeel van die versekerde wat gratis by die polis ingesluit is. UITBREIDINGS • Verlies van of skade aan die inhoud van ys- en vrieskaste. - Toevallige bederwing van die inhoud van ys- en vrieskaste binne die versekerde geboue weens temperatuurveranderinge, bv. wanneer die bediende per ongeluk die item se krag ontkoppel as sy wil stofsuig en dit dan nie weer aansit nie. - Bederwing weens die doelbewuste afsny van die krag deur bv. Eskom is nie ingesluit nie. - Skade aan die ys- of vrieskas self (weens moontlike kragfluktuasie) is nie ingesluit nie. - Dekking is beperk tot R2 000.00 of 2% van die versekerde bedrag, wat ook al die grootste is. • VERLIES VAN GELD ‘n Beperkte dekking van R2 500.00 (twee duisend vyfhonderd rand) is van toepassing vir verlies of skade aan geld SENWES Scenario • Feb/Mrt 2016 33