Senwes Scenario Februarie / Maart 2016 | Page 3

IN HO UD ons kom gte am roo Sa die d bowe te 8 17 ••• FEBRUARIE/MAART 2016 FOKUS OP KROONSTAD Wild hou CROUS BROERS op koers 46 MET HINTERLAND, HANNON, CUM BOEKE. INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 Die proses van vernuwing ALGEMEEN 3 3 4 Spotprent: Pieter & Tshepo Oraloor gehoor Tussentydse resultate met Francois Strydom HOOFSTORIE 6 Ontmoet die nuwe BD van Hinterland KOLLIG 11 Met wild is die Crous Broers op koers AREAFOKUS 8 Kroonstad, ’n ware juweel 43 Scenario gaan groot in 2016 met nuwe webtuiste, toep en Engels! 44 Senwes en Hinterland samel water in vir droogtegeteisterde gebiede RUBRIEKE 27 Safex scenario’s met Susari 31 Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat? 32 Slaggate in korttermynversekering 36 Graanmarkvooruitsigte 40 Druppels op die dak 47 Agri-wenke 50 ’n Boer maak ’n plan 51 Toekomsfokus 53 Kos vir die siel 54 Tuinwenke NUUS 17 Mukhithi se makietie 24 Ken jou Certisure makelaars Kroonstad 35 Nuwe maatskappy by Senwes Bpk KOMPETISIES 54 Wen met Hinterland 55 Wen met Hannon 56 Wen ‘n kopie van Jou voetpad na vrede HANDELSNUUS 14 Beroking van graan 20 Kroonstad Verhoudingsbestuurder: Sonette bou verhoudings met Kroonstadprodusente 20 Kroonstad personeel: Tinkler is die Admindame van die Jaar 21 Impak van wisselkoersverswakking op die landbousektor VROUE 56 Milanie Vosloo Dui Senwes Scenario-artikels aan wat beskikbaar is op Senwes se webtuiste by www.senwes.co.za. BREEK NUWE GROND OP DIE VOORBLAD Bly gevestig op die toekoms Hou jou kop omhoog in 2016! In die lewe het jy keuses. Óf jy kyk af na die kurkdroë pan onder jou óf na die hemelruim met beloftes van reën. Hierdie foto is juis einde Januarie op Bultfontein geneem toe dit nog bitter min gereën het. As mens opkyk is daar baie beloftes. Hierdie jaar is daar munisipale verkiesings en ten einde deel te wees van die 5-jaarlikse gebeurbenis, moet almal op 5 en 6 Maart gaan registreer. Van groot gebeurtenisse gepraat. Die 2016 Somer Olimpiese Spele is ook op ons voorstoep en die Brasiliane gaan ons verseker met samba en al verwelkom by dié internasionale skouspel. Die voorblad laat mens terugdink aan die 2015 Rugbywêreldbeker. Die Springbokke kon so maklik opgegee het na die Japan nederlaag, maar hulle het verkies op op te kyk en het die brons medalje ingepalm. So ook is El Niño en die droogte net buitegewone insidente wat ons te bowe moet kom. Suid-Afrika het van die beste produsente ter wêreld en sal beslis hierdeur ploeg. Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief io ief r elke tweede r na sb maand vir relevante e u c maatskappy- en eS -nu e industrienuus. Teken in by www.senwes.co.za. SENWES Scenario • Feb/Mrt 2016 1