Betroubare Vennoot
KK Animal Nutrition is nou
Yara Animal Nutrition South Africa
Yara is in Noorweë gestig in 1905 en word wêreldwyd
verteenwoordig met verkope aan 150 lande. Yara verskaf
oplossings vir volhoubare landbou en die omgewing.
Dierevoeding produksie-aanlegte is geleë in Helsingborg
(Swede), Kokkola (Finland), Durban (Suid-Afrika), Le
Havre (Frankryk) en Brunsbüttel (Duitsland).
Ons is jou voorkeur vennoot vir kwaliteit fosfate en dit
gaan nie verander nie. Ons is nog steeds dieselfde … net
beter.
Tel: +27 31 910 5100
Web: www.yara.com/animal-nutrition
E-pos: [email protected]