Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 58

••• VROU E D I N AM I K A DS. JACKIE VAN ZYL ‘N BRIEFIE VIR DIE VROUE L MANNE, JULLE KAN MAAR LEKKER GLIMLAG VIR HIERDIE BRIEFIE AAN DIE VROUE...IN DIE VOLGENDE UITGAWE VAN DIE SCENARIO KRY JULLE OOK ‘N BRIEFIE. iewe dames, laat ek my hy nie dadelik veel daaroor briefie begin deur te nie. So teen Donderdag of erken dat ek gaande is oor Vrydag sal Izak dan sê: “My my man, hy is ‘n absolute skat, ek het nou ‘n goeie geskenk uit God se hand, so plan, ek het gedink ek kan naby aan perfek soos wat ‘n jou dalk Saterdag bietjie mens kan kom (in my oë)!! Klerksdorp toe vat, dan kan So, miskien is dit maklik vir jy inkopies gaan doen.” Julle! my om te praat oor ‘n vrou Izak wou dalk nie erken ek se liefde vir haar man... het Maandag ‘n goeie idee Vroulief, moenie dat jou gehad nie, maar wat maak man se trots, eiewysheid dit saak as hy dink dit was en ego, jou ongelukkig Donderdag sy goeie plan!? maak nie, geniet dit. ‘n Dit maak glad nie saak nie, Man se trots en ego is dit die punt is: My man vat my wat hom dryf op die ou end om vooruit te Klerksdorp gaan, beter vir toe, hy dink VERTEL VIR my te voorsien, hy is my held my gelukkig om my so te JOU MAN HY IS DIE te maak, en bederf en op EEN MET DIE SLIM uiteindelik die manier om my held PLANNE EN HY IS DIE is ons altwee te probeer gelukkig. HELD IN DIE HUIS. wees. Kom ek Dames, verduidelik: vertel vir jou ONDERSTEUN JOU Ons bly in man hy is die Leeudoringstad MAN, RESPEKTEER SY een met die en as ek slim planne en BEHOEFTE OM DIE inkopies wil hy is die held HOOF TE WEES, SIEN doen, ry ons in die huis. gewoonlik Ondersteun ALTYD DIE GOEIE IN Klerksdorp toe jou man, JOU MAN RAAK daarvoor. Ek respekteer sal dan so op ‘n sy behoefte Maandag vir Izak vra of ons om die hoof te wees, sien Saterdag gou Klerksdorp toe altyd die goeie in jou man kan gaan, maar gewoonlik sê raak, en bo dit alles: wees verskriklik lief vir hom! Efesiërs 5:22 “Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is.” “ ” 56 Februarie/Maart 2015 • SENWES Scenario