Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 43

A G R I-W E N K E ••• PRODUKSIESEISOEN D ie 2014-15produksieseisoen het effens laat begin. Die reënval in die suidelike helfte van die tradisionele Senwes-gebied van 1 Julie tot 31 Desember 2014 was normaal tot  bo-normaal (160%) in vergelyking met die langtermyn-reënval. Die noordelike- en oostelike dele het egter tot 33% minder reën gehad as die langtermyn gemiddeld. Gedurende Januarie 2015 het die grootste deel van die Senwes gebied minder as die normale reën gekry. Die westelike en suidelike dele het 25% tot 70% van die langtermyn reënval gekry met gevolglike toenemende stremmingstoestande veral met gepaaardgaande hoë temperature. In sommige gevalle het dit kritieke afmetings aangeneem.   OORLÊ LANDE Oorlêlande moet skoongehou word van ontkiemende opslag of onkruid, terwyl die grondoppervlakte met stoppel bedek behoo