Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 26

••• HAND E LSN U U S PLAASSEUN MET AMPER 30 JAAR KENNIS B asie Jordaan is die nuwe Verkoopsbestuurder van Senwes Meganisasie. Die plaasseun van Bethal het reeds sedert 1986 ondervinding in die meganisasie-wêreld. Sy pad het al deur Senwes gekronkel, na ander landboumaatskappye, maar nou het sy pad weer by Senwes kom stop. Hy is baie opgewonde om deel te wees van die “groen span” (John Deere en Senwes) en nooi klante uit om hom te bel met enige navrae. Jordaan glo John Deere se kwaliteit, na-verkopediens en ondersteuning laat die produk kop en skouers bo sy mededingers uitstaan. Hy is getroud met Thea en is die pa van twee kinders, Chandre en Ruben. Hy is ook die trotste oupa van twee kleinkinders. Kontak hom by [email protected] of by 083 447 3379 vir meer inligting. MAAK MIERE jou kriewelrig? D ie tyd van die jaar wanneer miere ‘n groot irritasie in en om jou huis veroorsaak, kom Protek tot jou redding met ’n r YZ