Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 22

••• NUUS NICOLIZE VAN DER WALT SENWES HELP JONGES SENWES EN VUSELELA KOLLEGE HET HANDE GEVAT IN ‘N POGING OM JONG AFGESTUDEERDES NOG MEER WERKGEREED TE MAAK. S enwes het, in samerking met ivolve, altesaam 10 rekenaars vir die kollege se nuwe simulasiesentrum geskenk. Die sentrum, een van die eerstes in sy soort in Noordwes, is só ingerig dat studente onmiddelik die gevoel van die werkplek kry, vaardighede wat binne die werkplek benodig word kan ontwikkel en reeds prakties leer terwyl hulle studeer. Joe Maswanga