A G R I-W E N K E
•••
PRODUKSIESEISOEN
D
ie 2014-15produksieseisoen het
effens laat begin. Die reënval
in die suidelike helfte van die
tradisionele Senwes-gebied van
1 Julie tot 31 Desember 2014
was normaal tot bo-normaal
(160%) in vergelyking met
die langtermyn-reënval. Die
noordelike- en oostelike dele het
egter tot 33% minder reën gehad
as die langtermyn gemiddeld.
Gedurende Januarie 2015 het
die grootste deel van die Senwes
gebied minder as die normale
reën gekry. Die westelike en
suidelike dele het 25% tot 70%
van die langtermyn reënval gekry
met gevolglike toenemende
stremmingstoestande veral met
gepaaardgaande hoë temperature.
In sommige gevalle het dit
kritieke afmetings aangeneem.
OORLÊ LANDE
Oorlêlande moet skoongehou
word van ontkiemende
opslag of onkruid, terwyl
die grondoppervlakte met
stoppel bedek behoo