Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 19

N UUS ELMARIE JOYNT • Groepsekretaris en Hoof Regsadvies • Hoogste kwalifikasie: B.Com (Regte) LLB, Toegelate Prokureur, Notaris, FCIS, FCIBM • Pligte: Oorhoofs verantwoordelik vir alle regs, nakomingsaspekte, korporatiewe bestuur en beleggingdienste • Jare ondervinding: 13 jaar by Senwes (24 in totaal) DAVID THERON • BProc, BCom • Groep Nakomingsbeampte, met ‘n spesifieke fokus op die implementering van die nakomingspilaar van die Isometrix Combined Assurance Module. Verleen ook bystand aan die Regsafdeling met regsadvies en die opstel en interpretasie van kontrakte. • 22 jaar ondervinding in die korporatiewe opset as maatskappysekretaris, regsadviseur en nakomingsbeampte. ••• CLAUDI SMIT • Kwalifikasies: Matriek, N1 Sekretariële Diploma & FMP Sertifikaat • Pligte: Oordragsekretaris. (Instandhouding van Senwes en Senwesbel aandeelregisters. Oordrag van aandele. Hanteer dividendbetalings, navrae, boedels, Jaarvergaderings en Direkteursverkiesings. Assisteer Maatskappysekretaris). • Jare ondervinding: 32 Jaar diens in Senwes, 10 jaar in huidige pos. JACO STEYN • Kwalifikasies: B.Comm LLB • Pligte: Regsadviseur (Hantering van regsaangeleenthede). • Jare ondervinding: Vyf jaar ‘n toegelate prokureur WILMA HATTON-JONES • Kwalifikasie: Graad 12 • Pligte: Alle administrasie by Regsafdeling, Kontroles van Kontrakte, Joernaalklerk, Assisteer Regasadviseurs, PA IT (Dagboek, kursusse ens) • Jare ondervinding: 34 Jaar werksaam in Senwes. 8 Jaar in huidige pos. LORNA KEOUGH • Kwalifikasies: Nasionale Sekretarïele Diploma. Geakkrediteerde tolk en vertaler (SA Vertalersinstituut) • Pligte: Agendas en notules van direksieen komiteevergaderings van Senwes en filiale / gesamentlike ondernemings. Vertaalwerk. Simultane tolking van besprekings by vergaderings. Byhou van statutêre rekords van Senwes en filiale/gesamentlike ondernemings. • Jare ondervinding: 25 jaar SENWES Scenario • Februarie/Maart 2015 17