KO L L IG
“
LANDBOU MAAK SAAK...
EN DIE REGERENDE PARTY
BESEF NEGATIEWE BELEID
SAL ‘N NEGATIEWE UITWERKING OP WERKSGELEENTHEDE, WELVAARTSKEPPING,
INDUSTRIE, VERVOER EN
HEEL BELANGRIK, VOEDSELSEKURITEIT HÊ. KOMMERSIËLE BOERE HET DUS
BAIE VOORDELE OM MEE
OM DIE TAFEL TE GAAN SIT
EN SONDER EMOSIE UIT ‘N
WELVAARTSOOGPUNT, HUL
SAAK TE STEL.
”
mee om die tafel te gaan
sit en sonder emosie
uit ‘n welvaartsoogpunt,
hul saak te stel.”
Hy stem saam daar is ree
ds goeie beleid
ten opsigte van grondher
vorming in plek en
verskeie ander goeie beleid
e en planne in die
land. Die regering se onver
moë om dit effektief
te implementeer is egter
‘n uitdaging.
Hy stel voor dat die regeri
ng reeds op
distriksmunisipaliteitsvlak,
betrokkenes bymekaar
moet kry om kennis te dee
l, finansierders te kry,
sakekamers en nie-regering
sorganisasies te betrek.
“Die staat het reeds baie
grond, maar baie van
die grond lê onbenut en
ander word uitverhuur
weens die regering se onver
moë om projekte te
implementeer. Dit is in alm
al, nie net diegene in
die landbousektor nie se
belang dat dit werk en
grond benut word tot voo
rdeel van elkeen.”
Intussen hoop hy die reg
ering sal hulp bied in
die nood-rampgebiede en
landbou se belangrikheid
in die ekonomie raaksien.
“Hulle moet besef –
hoe minder boere, hoe mi
nder werksgeleenthede,
hoe meer verval die platte
land.”
KLEIN KAROO
•••