Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 50

MARKETS | MARKTE Die impak van laergraadlewerings op plaaslike pryse Die 2019 seisoen is gekenmerk deur ’n hoër as normale hoeveelheid lewerings van laer grade mielies. Veral witmielies in die Wes-Vrystaat, waar aanplantings laat was, het groot hoeveelhede mielies van ’n laer graad opgelewer. Meulenaars wil weens verkleu­ring nie die laer graad witmielies maal vir meel nie – hierdie mielies word tradisioneel na die voermark verskuif. Hansie Swanepoel Senwes Markanalis LEWERINGS VIR DIE 2019 SEISOEN D aar is in die 2019 seisoen meer as 600 000 ton se laer graad wit- mielies gelewer. Dit is sowat 13% van die totale witmielielewerings, teen­ oor die normale laergraadlewerings van ongeveer 5%. Saam met die 600 000 ton wat hier­ die seisoen gelewer is, is daar ’n groot hoeveelheid laergraadtonne wat van die vorige seisoen oorgedra is. Volgens die Witmielies NAMC (https://www.namc.co.za/category/ research-publications/supply-demand-esti- mates/) is die verwagte eindvoorraad 1.14 miljoen ton WM en 558 000 ton GM. Daar word verder verwag dat geel­ mielie-in­­voe­re moet plaasvind om die balans­staat te balan­seer. EFFEK Met die heersende hoë premies in die gewone mark, vloei die laer grade na die voermark. Die laer grade witmielies word vanaf die geelmielieprys, met ’n verdere diskonto geprys. Die effek hiervan is dat die WM2’s heel- WM1 WM 1% WM2 WM 2% WM3 2006/07 2 724 000 61.95% 1 010 000 22.97% 280 000 2007/08 3 973 000 91.93% 101 000 2.34% 2008/09 7 050 000 98.07% 32 000 0.45% 2009/10 6 534 00 96.99% 169 000 2010/11 6 748 00 90.24% 2011/12 5 556 00 2012/13 WMU/WMO WM % TOTAAL 6.37% 14 000 0.32% 4 397 000 41 000 0.95% 9 0000 0.21% 4 322 000 3 000 0.04% 1 000 0.01% 7 189 000 2.51% 21 000 0.31% 3 000 0.04% 6 737 000 650 000 8.65% 81 000 1.08% 3 000 0.04% 7 518 000 91.26% 479 000 7.87% 45 000 0.74% 3 000 0.05% 6 088 000 6 777 832 98.51% 76 645 1.11% 22 192 0.32% 3 468 0.05% 6 880 137 2013/14 5 175 828 96.89% 148 140 2.77% 17 516 0.33% 720 0.01% 5 342 204 2014/15 7 197 628 94.79% 334 739 4.41% 59 436 0.78% 1 090 0.01% 7 592 893 2015/16 4 669 581 97.12% 129 822 2.70% 8 324 0.17% 552 0.01% 4 808 279 2016/17 3 372 756 94.96% 151 147 4.26% 24 950 0.70% 2 969 0.08% 3 551 822 2017/18 8 988 829 96.98% 252 751 2.73% 16 327 0.18% 10 773 0.12% 9 268 680 2018/19 5 754 962 91.55% 467 199 7.43% 56 635 0.90% 7 389 0.12% 6 286 185 2019/20 4 440 193 87.36% 450 263 8.86% 151 187% 2.97% 41 055 0.81% 5 082 698 *Syfers sluit nie vroeë lewerings in van Maart tot April 2019 48 SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2020 WM 3% wat goedkoper as gewone eerstegraad geelmielies is. Groot hoeveelhede witmie­ lies kan as gevolg hiervan na die voer- mark gaan, wat die verdere in­­voere van geelmielies onnodig maak. Die witmieliebalansstaat is nie tans op risiko nie – daar behoort genoeg voorraad te wees om aan die vraag te voldoen. Indien die laer grade egter in ag geneem word, krimp die beskikbaarheid van hoë kwaliteit witmielies aansienlik. Indien genoeg witmielies gevoer word sodat die eindvoorraad tot onder 1 miljoen ton daal, kan pryse op die beurs reageer en nie net op premies nie. OPSOMMEND Op die oog af is daar genoeg­same voorraad van beide wit- en geel­mielies beskikbaar. Die situasie kan egter vinnig verander, met ’n groot hoeveelheid witmiel- ievoorraad wat ’n lae graad is. Hierdie relatiewe skaars­ heid van voorraad behoort ondersteuning aan premies en pryse te bied. Om geleent­ hede in die mark te benut, skakel gerus u Senwes make- laar of graanbemarker.