Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 47

elke haelwolk kan ‘n silwer randjie hê Stormweer kan astronomiese gevolge inhou vir jou gewasse wat tans op die lande staan... veral as ‘n belowende oes in ‘n ommesientjie deur hael verwoes word. Klimaatselemente wat veranderlikheid asook risiko’s in landbouproduksie meebring, maak oesversekering onmisbaar. Kies dus slim en beskerm jou oes teen onvoorsiene katastrofes met AgriSeker se omvattende en volhoubare risikobestuursoplossings en -produkte. Maak AgriSeker die silwer randjie om die haelwolk op jou horison. Besoek ons aanlyn by agriseker.co.za of kontak jou Versekeringsmakelaar. AgriSeker OnderSkrywingSbeStuurder (edmS) bpk. reg nO. 2014/235270/07 iS ‘n gemAgtigde FinAnSiële dienSte VerSkAFFer: FSp nO. 45767. OnderSkryF deur lAnd bAnk inSurAnce (SOc) bpk. reg nO. 2012/115426/30.