Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 38

PERSPEKTIEF | PERSPECTIVE 35 | Dink jy na oor die toekoms? ou dae was dit ’n belediging, nou in die vierde industriële revolusie kan dit ’n kom- pliment wees, want dit was immers Albert Einstein wat gesê het dat verbeeldingryk­ heid die ware teken van intelligensie is. Die vierde industriële revolusie begin nuwe vrae vra soos: Wat is ’n mens of boer? Wat is jou rol? Die paradoksaal is dat dit ons nuwe vars vrae laat vra oor wat die mense nou eintlik na die tafel bring. Die effek van die vierde industriële revolusie? Werk Almal is bekommerd oor die beskikbaar- heid van werk, maar die waarheid is dat besigheid so werk dat mense oor die kort termyn hulle werk kan verloor. Ons in die vierde industriële revolusie moet weet dat besigheid altyd kunsmatige intelligensie bo gewone of natuurlike onnoselheid sal verkies. Waarheid is dat baie dit so ver- kies. Neem byvoorbeeld ’n hotel. Wil jy regtig praatjies met die persoon agter die toonbank maak? Nee, jy sou ook eerder ’n masjien verkies. Groot Data Groot Data bring ervaring in ’n japtrap. ’n Wynboer neem 30 jaar om ervaring op te bou, maar met Groot Data kan inligting van 10 000 wynplase van dieselfde streke vin- nig geïnkorporeer word. Hoe lank neem 10 000 jaar ervaring? Wel dit is Groot Data en dit verander ons begrip oor hoe ons dink oor ervaring. Die feit is, alles word gekoppel aan alles, en op sigself het hier­ die allerlei soorte implikasie vir landbou. Tendse word oor tyd geskep en die feit is dat ons tendse oorskat oor die kort termyn en onderskat oor die lang termyn. Dit alles beïnvloed hoe ons oor die toekoms dink. TYD EN AFSTAND IN DIE TOEKOMS Tyd is nie universeel nie Ons almal het verskillende uitkykpunte oor tyd. Stel jouself voor jy word uitgenooi na ’n vergadering wat Woensdag plaasvind. Indien dit vorentoe geskuif word met twee dae, kan party dink dat dit Maandag plaas­ vind, met sommiges wat dalk dink dat dit Vrydag kan wees. So besef ons dat tyd op 36 sigself nie universeel vir ons spesie is nie. het vir die vierde industriële revolusie. Tegnologie, afstand en persepsie verskil Die waarheid is dat tegnologie al hoe nader aan ons liggame kom. Na ’n tyd dring dit op ’n sekere punt binne. Tegnologie vervaardig laboratoriumvoedsel wat ons inneem - vir ouer volwassenes kan dit ’n probleem wees en kan hulle nie in­dink dat voedsel in ’n laboratorium hoort nie. Vir jonges kan ’n slagpale weer iets vuils en ondenkbaar voorstel. Hoe help hierdie ons denke? Die ou byprodukte van universiteite sal die toekomsprodukte van universiteite word. Wat ons nou doen, is dat ons nog steeds voorgee dat die wêreld in ’n reguit lyn funksioneer. Ons moet die vermoë uitbrei om met verbeeldingrykheid iets te skep om komplekse probleme op te los. Dit help senior bestuur met hulle besluit- neming. Hoeveel van jou huidige besluite is gebaseer op ’n tyd wat nooit weer gaan verskyn nie? Kyk na wat besig is om onder jou te skuif om redelike besluite, gegewe die omstandighede, te neem. Ons is eintlik toekomsraadgewende organisasies – dink advies, vorming van opleidingsprogramme, vennootskappe, klankborde beide binne en buite organisasie. LEIERS, LYNE EN VERBEELDINGRYKHEID Leiers moet verandering lei Die belangrikste is vir leiers om te verga­ der rakende verandering. Denkklubs soos die Konferensieklub van Rome, vergader gereeld oor die groot drywers van die toekoms, naamlik klimaatsprobleme, hoop, hoe die ekonomie verdeel word, gesament­ like pogings en om byvoorbeeld oor die toegang tot finansies te gesels. 2030 EN DIE TOEKOMS IN LANDBOU Een beginsel van die toekoms is dat daar eerder ’n spektrum van geleenthede vir die toekoms ondersoek gaan word, eer­ der as ’n geval waar dinge net gaan ver- Die toekoms moet anders as die lyn val. Dit bied baie toekomse vir landbou, daar uitsien met die gevolg dat daar verskillende Die toekoms gaan anders lyk. Skole is eint- vorme van plase gaan bestaan. Jy gaan lik ontwerp vir die eerste revolusie en van- basies ’n spyskaart van opsies hê - plase dag vertoon dit amper presies dieselfde as wat gaan lyk soos plase van ouds, party eeue gelede. Dis die enigste herkenbare wat eerder soos fabrieke of navorsingsin- aspek van daardie tyd en is spesifiek vir ’n stellings daar uitsien. Die opsies is legio, fabriek ontwerp. maar die feit is dat outomatisering een Ons stel weer die lyn bekend. Dit was van die hoofdry­wers is. destyds ’n ongelooflike ontdekking. Ons Die sosiale goed gaan ook nie verdwyn plaas dinge in lyn en het so verlief geraak nie. Mense is net besig om te groei in die op die lyn dat ons dit selfs in skole en proses en ons is besig om te kompenseer werksisteme geïnkorporeer het. In ons vir kompleksiteit met meganisasie. Hou gespreks­taal praat ons daaroor om dinge die basiese begrip dat sonder ’n van- in lyn te plaas of in lyn te staan, ’n produk­ dag, is daar ook nie ’n môre nie, maar dit sielyn word geskep en ons plaas dit selfs ge­beur teen ’n baie hoër tempo en mate in ons titels waar ons ’n lynbestuurder van verandering. kry, op en af met die lyn kommunikeer, Netwerk binne hierdie hoë volatiliteits- ons plaas dinge dan in ’n tydslyn en durf en veranderde omgewing is een van iemand dit Senwes om uit lyn te beweeg, kry trotse ons versakaffer van die volgende handelsmerke: Equipment is ‘n die faktore wat jou veerkragtigheid en hulle dadelik weer in lyn anders gaan hulle voortbe­staan ’n hupstoot gaan gee en jy aanlyn. waarskyn­lik gaan oorleef. En indien ons Die waarheid is dat die lyn verouder is dit doen, lyk die spyskaart van opsies en niemand hou eintlik meer van die lyn in landbou baie aantreklik. Alles hang nie. Ons moet leer om oordeelkundig te natuur­lik af deur watter lens jy kyk. dink. Dit is die vaardigheid wat ons nodig SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2020