Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 11

Sinoniem met grassny- en landbou-implemente Breek steeds nuwe grond Falcon Agricultural Equipment, wat primêr op die landbousektor fokus, vorm nou deel van die Senwes groep van maatskappye. Dié maatskappy het nisverkope in die nywerheid- en turfimplementmarkte en vervaardig sy eie Falcon- en Locust-implementreekse. Falcon voer ook Votex-implemente uit Nederland en Amazone-implemente uit Duitsland in. A gri rewards equipment