Senwes Scenario Desember 2018 / Januarie 2019 | Page 11

AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG NEWS | NUUS WEES BEWUS VAN ASPEKTE WAT JOU ’N TEIKEN KAN MAAK Maklike toegang tot plaas – pas die protokol vir plaastoegang toe; Groot hoeveelhede kontant by die woning, veral wanneer plaasprodukte vanaf die plaas verkoop word; Sigbare en maklike toegang tot kluise; Agri SA Congress Highlights 2018 Maklike toegang tot voertuie vir ontvlugting – verwyder sleutels uit voertuie wat nie gebruik word; Wees versigtig om in die donker uit te gaan om ondersoek in te stel; Gebrekkige beveiliging van die woning – installeer veiligheidshekke voor buitedeure, diefwering voor vensters wat oopmaak en installeer ‘n goeie alarmstelsel. Gebrekkige kommunikasie tussen boere – maak seker van goeie kommunikasieverbindinge. voorkoms van plaasverwante misdade en aanvalle is, naamlik die wanpersepsies wat by die breër gemeenskap bestaan oor kommersiële landbou en hoe dit verbeter kan word. Hoewel die Trustfonds gefokus is op verbetering van die landelike veiligheidsituasie en ondersteuning van beveiligings­projekte, kan beveiliging deur proaktiewe be­planning in werking gestel word. Proaktief beteken om op enige voorval bedag te wees. Hoewel individue in staat is om hulself in ‘n mate te beskerm, is ‘n waaksame gemeenskap ‘n doeltreffende afskrikmiddel. Landelike beveiliging be­­ staan hoofsaaklik uit die beveiliging van die huis, inoefening van gebeurlikheidsbeplanning, organisering van optredes en inligtinginsameling, kommunikasie tussen werkgewer en werknemer, met die breër gemeenskap, asook plaaswagte. Moenie geleenthede vir misdadigers skep en raak betrok- ke by georganiseerde landbou en die implementering van landelike beveiligingsplanne. Geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat ‘n plaasaanval nie sal plaasvind, maar dit kan dit vertraag. Een van die pilare vir die suksesvolle implementering van die Landelike Beveiligingstrategie is die reserviste­ stelsel. Met ‘n goed funksionerende plaaswagstelsel, asook aktiewe gemeenskapsbetrokkenheid, kan reserviste ‘n belangrike beveiligingsmeganisme wees. Reserviste hou misdaad in toom en behoort op plaaslike vlak bevorder te word. Kernfunksies van reserviste behels algemene funk- sionele diens op stasievlak, die voorkoming, bestryding en ondersoek van misdaad, handhawing van openbare orde, beskerming van landsburgers en eiendom en die handha­ wing/ afdwinging van die wet. Dit is daarom belangrik dat plaasgemeenskappe betrokke raak by beveiligingstrukture. *In die volgende uitgawe van die Senwes Scenario berig ons oor veiligheid in Hartbeesfontein.  By Marlon Abrahams Senwes Scenario Editor-in-Chief T he Senwes sponsored Agri SA Congress was held at the prestigious Maslow Hotel in Times Square, Pretoria on 9 and 10 October this year and marked a continuation of the positive energy flowing through agriculture following Landbouweekblad’s Bela Bela Land Summit earlier in the year. The congress highlights included the re-election of Dan Kriek as the organisation’s president and an address by one of South Africa’s wealthiest businessmen, Patrice Motsepe, who made the point that land reform was “not a black/white issue. If all of us were green and spoke the same language…if success was only for those whose surnames are Motsepe, we would have a revolution…we have to do this together or we all fail.” Senwes again made a contribution to the AgriSecuritas fund together with NWK and OFM, but Bayer stole the show by donating a whopping R1 000 000. The second day of the congress delivered another highlight when Agri SA's Deputy Executive Director, Christo van der Rheede, launched Agrohub at https://agrohub.co.za/; a new web portal aimed at “promoting and unlocking agri-opportunities.” Visit the website and sign up to make a difference now! Senwes congratulates Agri SA on a successful congress. Japie Grobler, AgriSecuritas Chairman, Francois Strydom (Senwes CEO), Johan Bezuidenhout (NWK) and OFM General Manager: Nick Efstathiou. SENWES SCENARIO | TEGNOLOGIE & INNOVASIE • TECHNOLOGY & INNOVATION 2018 9