Senwes Scenario Desember 2018 / Januarie 2019 | Page 36

MARKTE Die seisoenale bewegings van graan Met die plantseisoen wat in volle swang is, word die eerste verskansingsbesluite nou reeds geneem. Deur Hansie Swanepoel Senwes Markanalis D it is van die uiterste belang om die winsgewendheid van ’n verskansingsbesluit in ag te neem as eerste uitgangspunt. In hierdie uitgawe word gekyk na die direkte insetkoste van verskeie gewasse. Verder word die historiese seisoenale prysbeweging van witmielies en sonne­ blom ook ontleed om die tydsberekening van verskansing te optimaliseer. INSETKOSTE Daar word gekyk na die inset­koste van witmielies, sonne­blom en sojabone in die Bothaville-distrik. Uit die syfers in tabel 1-3 kan gesien word dat gewasse hierdie seisoen winsgewend aangeplant kan word, gemeet aan heersende pryse met die skryf van hierdie artikel. Om die winsgewend- heid te kan verseker, moet verskansing gedoen word. Die verskan­sing kan opti- maal gedoen word, deur dit in sekere seisoenale hoogtepunte te doen. SEISOENALE TENDENSE Oor jare vorm daar patrone wat duidelike tydperke uiteensit wanneer verskansing waarskynlik op beter vlakke as op ander tye gedoen kan word. Om hierdie tye te 34 Tabel 1: Witmielie-insetkoste Datum bereken: 2018/10/18 Droëland: Jaar-op-Jaar - Bothaville PRODUKPRYS (R/ton) BEPLANNINGSOPBRENGS (ton/ha) BRUTO PRODUKINKOMSTE (BPI) (R/ha) A: GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha) R2 000 4,5 5 5,5 6 6,5 7 7,5 8 9 000 10 000 11 000 12 000 13 000 14 000 15 000 16 000 Saad 1 349 1 349 1 349 1 471 1 471 1 471 1 471 1 471 Kalk 193 215 236 258 279 301 322 344 Kunsmis Onkruiddoders Plaagdoders Brandstof Reparasies Smeermiddels 2 577 917 50 2 893 917 50 3 247 917 50 3 563 917 50 3 839 917 50 4 116 917 50 4 555 917 50 1 082 1 103 1 170 1 191 1 213 1 234 1 256 54 55 58 60 61 62 63 744 748 801 804 807 811 814 4 931 917 50 1 277 817 64 A: TOTAAL GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha) 6 966 7 329 7 828 8 313 8 637 8 961 9 448 9 871 B: R/Ton Sakprys benodig 1 548 1 466 1 423 1 386 1 329 1 280 1 260 1 234 Wins (per hektaar) 2 034 2 671 3 172 3 687 4 363 5 039 5 552 6 129 Tabel 2: Sonneblominsetkoste Datum bereken: 2018/10/18 Droëland: Jaar-op-Jaar - Bothaville PRODUKPRYS (R/ton) R4 300 BEPLANNINGSOPBRENGS (ton/ha) 1,25 1,5 1,75 BRUTO PRODUKINKOMSTE (BPI) (R/ha) 5 375 6 450 7 525 A: GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha) Saad 308 369 431 2 2,25 8 600 492 2,5 2,75 3 9 675 10 750 11 825 12 900 554 615 615 615 Kunsmis 802 1 182 1 351 1 512 1 764 2 016 2 268 2 521 Onkruiddoders 457 457 457 457 457 457 457 457 Kalk 86 129 Plaagdoders 597 Brandstof 838 848 871 42 42 44 Saadbehandeling Reparasies Smeermiddels 85 525 597 150 92 527 597 99 543 172 597 105 882 545 44 193 597 105 893 547 45 215 597 109 904 548 45 236 597 109 914 550 46 258 597 119 925 552 46 A: TOTAAL GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha) 3 739 4 244 4 543 4 807 5 155 5 506 5 793 6 089 B: R/Ton Sakprys benodig 2 991 2 829 2 596 2 403 2 291 2 202 2 106 2 030 Wins (per hektaar) 1 636 2 206 2 982 3 793 4 520 5 244 6 032 6 811 SENWES SCENARIO | TEGNOLOGIE & INNOVASIE 2018