Senwes Scenario Desember 2017 - Maart 2018 | Page 29

••• • • • • G R A A N MA R K V O O R UI T SIGT E Tabel 1: Die berekende uitvoerpariteite van Suid-Afrikaanse witmielies na Suid-Oos Asië. Mielie-oorsprong: Randfontein Vragkoste voordeel USA-$11 Leweringspunt: Suid-Oos Asië Basis CBT na FOB ($/t) Datum: 27 Oktober 2017 Kwaliteit premie: $22 $0 VSA CBT geelmielieprys ($/bu) Wisselkoers 3,30 3,40 3,50 3,60 3,70 3,80 3,90 4,00 12,00 R1 409 R1 456 R1 504 R1 551 R1 598 R1 645 R1 693 R1 740 12,50 R1 492 R1 542 R1 679 R1 640 R1 689 R1 739 R1 788 R1 873 13,00 R1 576 R1 627 R1 678 R1 729 R1 780 R1 832 R2 883 R1 934 13,50 R1 659 R1 712 R1 765 R1 818 R1 871 R1 925 R2 978 R2 031 14,00 R1 742 R1 797 R1 852 R1 907 R1 963 R2 018 R2 073 R2 128 14,50 R1 882 R1 882 R1 939 R1 997 R2 054 R2 111 R2 168 R2 225 15,00 R1 968 R1 934 R2 027 R2 086 R2 145 R2 204 R2 263 R2 322 R/$ digde kumulatiewe uitvoere om by die pyplynoordragvoorraad uit te kom. Sou ons by die pyplyn- voorraad uitkom, is daar gewoon- lik ’n redelike prysondersteuning te bespeur. Die Suid-Asiatiese lande is nie vreeslik geïnteresseerd daarin om witmielies vir veevoeding in te voer nie. Dit kos te veel om die omskake­ling in fabrieke te doen en die beskikbaarheid van witmie- lies is te sporadies. Die geelmielie-uitvoere is nog nie naby die verlangde pyplyn- voorraad nie, maar daar is darem redelike belangstelling vir uitvoe­ re. Op hierdie stadium het die uitvoere effens getaan en sal hope- lik weer optel. Grafiek 2. Vordering met witmielie-uitvoere uit Suid-Afrika: 2017/18. Grafiek 3. Vordering met geelmielie-uitvoere uit Suid-Afrika: 2017/18. 2018/19 bemarkingsjaar Die aanplantvoorneme soos op 26 Oktober gerapporteer deur die NOK was ’n groot verras­sing, aangesien dit hoër is as wat hande­ laars en spekulante verwag het. Daar is in totaal net ’n 6% beoogde afname in die mielieoppervlakte. Met ’n matige La Niña-tipe seisoen wat verwag word, wat gewoonlik geken word aan hoër as die 5-jaar gemiddelde lopende opbrengs, gaan ons waarskynlik weer oordragvoor- raad bou, tensy uitvoere verdere momentum kry. Die wit- en geel­ mielieprys gaan waarskyn­lik vir langer op die berekende uitvoerpari­ teitsvlak beweeg as wat ons sou wou hê. Produsente sal hulle verwagte opbrengste moet optimaliseer. Koring Die koringoes is met die derde skatting van die NOK met ongeveer 60 000 ton afwaarts aangepas. Ons sal meer moet invoer en ons prys sal waarskynlik op die vlak van die goedkoopste koring wat ingevoer kan word, beweeg. Die swakker rand kan die bereken­de invoerhef­ fing verder verhoog, wat die koring- prys in die afsienbare tyd kan onder- steun. Die internasio­nale prys van koring het die afgelope paar weke redelik gedaal, wat ons koringprys redelik beperk. Oliesadekompleks: Sonneblom en sojabone: Die berekende oordragvoorraad van sonneblom en sojabone na die afgelope oes het redelik gestyg en prosesseerders is nie senuweeagtig om die eienaars van dié twee kom- moditeite op hierdie stadium te wees nie. Veral die sonneblomprys verkeer tans onder die bere­kende uitvoerpariteits­vlak. Daar is wel navrae na uitvoere in die geval van sonneblom, wat ons hoop die prys sal stabiliseer. > VERVOLG OP BLADSY 28 SENWES Scenario • DES 2017-MRT 2018 27