Senwes Scenario Desember 2017 - Maart 2018 | Page 21

••• • • N UUS • • Senwes Toekomsfokus kyk na nouer samewerking in plaaslike gemeenskappe DIE 14DE JAARLIKSE SENWES TOEKOMSFOKUS­ KONFERENSIE IS OP 27 SEPTEMBER 2017 BY NAMPO PARK NABY BOTHAVILLE GEHOU. S owat 600 gaste het ’n bespre- king met die tema “Hoe nouer samewerking bewerkstellig kan word in landelike/voorstede- like gemeenskappe tussen verskil- lende groepe belanghebbendes”. Die bespreking is verfilm deur die gerespekteerde land- bougespreksprogram, Nasie in Gesprek, en sal gedurende die 2018 reeks uitgesaai word. Dit is moontlik gemaak deur ’n borgskap in samewerking tussen Senwes en vennote. Die onderwerp was veral rele- vant teen die agtergrond van die onlangse protesaksie wat gedreig het om klein plattelandse dorpies soos Coligny, Hartbeesfontein en Lichtenburg te destabiliseer. Die paneellede rondom die tafel het ingesluit Francois Strydom, Groep HUB Senwes, Roelf Meyer van In Transformation Initiative, Adjunk Minister Plaaslike Regering, Andries Nel, Nompumelelo Runji, Politieke Analis en Johan van Huyssteen, Vrystaat Jong Boer van die Jaar. Francois het die bal Senwes het onlangs ’n spesiale toekenning by aan die rol gesit deur Landbouskrywers SA ontvang vir die baanbreker die besigheidsperspek- Nasie in Gesprekreeks. Die welbekende anker van die program, Theo Vorster (Galileo Capital), tief dat alles nie oor wins sowel as Danie Minnaar (Senwes Voorsitter) het gaan nie, te deel. “Mense die toekenning by Magda du Toit (Voorsitter van het ’n wanopvatting oor Landbouskrywers SA) ontvang. besigheid - Dit gaan nie oor hoevel geld ons wil maak nie, ons het al die komponente nodig www.nationinconversation.co.za om besigheid glad te laat verloop vir volledig uitsaaitye. sodat ons suksesvol kan wees. Senwes wil graag vir Nasie Johan van Huyssteen het gesê in Gesprek en gasheer Theo dat die rol van die produsent Vorster gelukwens. Hulle is duidelik en ondubbelsinnig is: vereer met ’n spesiale toeken- “Ons rol is om te produseer en ning by die Landbouskrywers ons is betrokke by die gemeenskap SA Toekenningsgeleentheid in op die vlak van voedsel. Ons Bloemfontein op 12 November verskaf voedselsekuriteit vir die 2017. Die toekenning is gemaak volk - as ons nie produseer nie, sal ter erkenning van die uitstekende mense nie kan eet nie.” program wat die landbougesprek Om na die volledige en boei- vanaf die platteland na hoof­ ende gesprek te luister, besoek die stroom Suid-Afrika en die ver- Nasie in Gesprek webtuiste by bruiker geneem het. Meer as R2,2 miljoen vir Agri Securitas Trustfonds Tydens die 2017 Agri SA Kongres in Oktober is R2,266 mil- joen van verskeie organisasies aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk. Senwes tesame met AFGRI, NWK en OFM het ook ’n massiewe bydrae van R456 00 gemaak met Danie Minnaar, voorsitter van die Senwes Direksie, wat die tjek aan Japie Grobler, voo rsitter van die Trustfonds, oorhandig het. Dirk Kok van OFM was ook teenwoordig. SENWES Scenario • DES 2017-MRT 2018 19