Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 | Page 41
•••
••
G R A A N MA R K V O O R UI T SIGT E ••
Grafiek 1. Die R/$-wisselkoers beweging.
Grafiek 2. Die verskil tussen aanplantvoorneme en die finale oppervlakte skatting
van witmielies (NOK).
Grafiek 3. Verskil tussen die aanplantvoorneme en die finale oppervlakskatting
van geelmielies (NOK).
gaan word, kan bydra tot die
berekende oordragvoorraad en op
die einde van die dag die prys.
Die NOK het veral die aanplan
tingsvoorneme ten opsigte van die
witmielies heelwat hoër aangepas
teenoor die vorige seisoen, naam
lik ’n 43,4% verhoging in opper
vlakte. Die hoër witmielieprys en
die vooruitsig dat die primêre wit
mielieproduserende gebied mak
liker sal kan plant hierdie seisoen.
Die volgende grafiek dui die
berekende verskil tussen die bere
kende aanplantingsvoorneme en
die finale oppervlakteskatting van
die NOK ten opsigte van witmie
lies aan. Vroeër jare was daar ’n
Augustus en ’n November aan
plantingsvoorneme en tans is daar
net ’n Oktober aanplantingsvoor
neme. Dit is duidelik dat die fina
le oppervlakte wesenlik kan verskil
van die aanplantingsvoorneme,
soos die afgelope seisoen toe pro
dusente nie kon plant weens die
afwesigheid van reën. Indien die
waarde negatief in die grafiek is,
beteken dit die berekende aan
plantingsvoorneme was kleiner
as die werklike aanplanting. Die
werklike aanplanting is oorspronk
lik onderskat.
Die berekende aanplantings
voorneme vir geelmielies is met
slegs 8.2% hoër aangepas. Die feit
dat die tradisionele geelmieliepro
duksiegebied nie soveel afgeskaal
het die vorige seisoen nie en die
laer geelmielieprys teenoor die
witmielieprys, is die hoofredes.
Die verskil tussen die historiese
geelmielieaanplantingsvoorneme
en die finale aanplantings word in
die onderstaande grafiek aangedui.
Daar was twee geleenthede waar
die aanplantingsvoorneme redelik
ver oorskat was, naamlik geduren
de die sogenaamde nie-plantjaar
van die 2005/06 seisoen en die
afgelope seisoen toe dit, soos in
die geval van witmielies, te droog
was om al die geelmielies te kon
plant.
Die kontantprysbeweging van
witmielies op Safex word in die
grafiek 4 aangedui. Die tendens
is opmerklik dieselfde as die R/$wisselkoers. Die sterker rand het
baie nadelig op die prys ingewerk
sedert Januarie 2016. Op hierdie
stadium speel die verwagte kli
maatsvooruitsigte en die wissel
koers steeds ’n baie groot rol in die
prysvormingsproses. Die onseker
heid rakende die beskikbaarheid
van veral witmielies het die kon
tantprys daarvan met R500 per
ton laat styg.
Grafiek 5 dui die historiese
verloop van die witmielieprys op
Safex aan. Dit is duidelik dat die
> VERVOLG OP BLADSY 40
SENWES Scenario • DES 2016/JAN 2017
39