Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 | Page 15

••• •• K O L L IG •• Die tuin by De Erf is welig groen. byt vir die kleinseuns om die boerdery verder te neem. Hy is egter nog vol van gees en sien kans om te wag vir sy kleinseuns Renier Uys en Bekker Taute met hulle ousus Kara ook nog in die prentjie. Hy voel immers nie ’n dag ouer as in die dae toe hy as haker vir die Universiteit van die Vrystaat O/20’s uitgedraf het nie. DIE BOERDERY Hy onthou hoe hy en Bob reg van die begin af aggressief grond aange­ koop het. En, van ’n Kleinbegin het Uys nou al wei­ding in Theunissen, Odendaalsrus en Kroonstad asook saai­lande in die Odendaalsrus distrik. Hy het ook ’n sterk veekomponent. Maar soos ander produsente moes hy ook afskaal in die droogte. “Ek het so 20% vee tydens die droogte verkoop.” Maar hy het darem nog 800 aanteel­ koeie oor. Gewoonlik plant hierdie Senwes pro­ dusent sowat 90% van sy lande onder witmielies en 10% onder sonneblom. Die laaste jaar het hy slegs 20% van sy lande geplant aangesien hy meer as 70% van sy lande laat oorlê het. DRIE SWAK JARE DIE LAASTE VIER JAAR Vier jaar gelede, in 2013, het hulle ’n baie swak oesjaar gehad. Die jaar daar­ na, in 2014, was die oes beter, maar die prys weer swak. In 2015 was dit ’n swak jaar wat opgevolg is deur nog ’n swakker jaar in 2016. Die dat Uys met groot afwagting uitsien na die 2017 seisoen. Senwes produsent Uys van Heerden en sy getroue Duitse herdershond, Ben. > VERVOLG OP BLADSY 14 SENWES Scenario • DES 2016/JAN 2017 13