Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 | Page 12

•••• AREA F OK U S Odendaalsrus O dendaalsrus is amptelik op 12 Desember 1912 as dorp verklaar en was die moeder­ dorp van die Vrystaatse Goudveld. Odendaalsrus is ook die oudste gouddorp in die Lejweleputswa distrik en het eers as ’n paar plasies begin voordat dit as dorp verklaar is. In 1946 is goud ontdek op die plaas Geduld en is deel van die Matjhabeng Munisipaliteit saam met Welkom, Allanridge, Hennenman en Virginia. be­­stuur. In totaal is daar 11 per­ soneellede werksaam by dié tak, met 8 wat permanent daar gesetel is. ODENDAALSRUS TAK JD du Plessis is ook die tak­ bestuur­der hier by Odendaalsrus. JD is al meer as 12 jaar in die bedryf, waarvan 10 jaar by Senwes is. JD is een van slegs twee takbestuurders in die Hinterlandstal wat twee takke bestuur, naamlik Welkom en Odendaalsrus en die ander een is Johnny Bezuidenhout, wat op sy beurt Wesselsbron en Tierfontein SENWES ODENDAALSRUS SILO Senwes Grainlink se Odendaalsrus silo het sy ontstaan in 1971 met 10 buise wat opgerig is. ’n Dekade later, in 1981, is die res van die silobuise bygevoeg wat die totaal nou op 19 buise te staan bring. Die silobestuurder is Braam Jacobs en hy werk reeds vir meer as 22 jaar vir Senwes. Die silo het ook vier ander personeellede, naamlik Arthur Radebe (Kontrolebordbediener), Lazarus Sebidla (Trekkerdrywer) en Jeremia Hlaza en Kenneth Die Odendaalsrus silo het 19 buise en ’n kapasiteit van 96 000 ton. 10 DIE WINKEL SELF Die huidige tak is in 1994 gebou en die vorige Senwes tak wat is geleë waar jy die dorp van Welkom en Allanridge binnekom. Van die produsente onthou dat hulle sover terug as 1966 hulle aankope by Senwes gedoen het. DES 2016/JAN 2017 • SENWES Scenario 104 jaar oud! Odendaalsrus se eeufeesvioeringe is in 2012 gevier. Mokomatsili (Algemene Werkers). ’n Hele netwerk van silo’s is binne bereik van Odendaalsrus silo met Allanridge en Losdoorns die naaste en Welgeleë, Geneva, Hennenman en Wesselsbron ook binne ’n radius van 50 km. SILOBUISE Daar is 7 buise van 7 400 ton elk, 7 buise met ’n kapasiteit van 4 800 ton elk en 4 buise met ’n kapasiteit van 1000 ton elk. Die totale kapasiteit van die silo is nagenoeg 96 000 ton. Daar is ook twee deurlugtingswaaiers van 18.5 kW elk, asook ’n droogoond. ALLANRIDGE Die Allanridge Studiegroep is aktief in die streek. Hulle het sowat 50 lede met Francois Steyn as die nuutverkose voorsitter. Allanridge het ook ’n interes­ sante geskiedenis. In 1933 het Allan Roberts ’n boorgat gesink wat aangedui het dat daar ’n moontlikheid van goud in die streek is. Verder eksplorasie het gelei tot die sink van drie myne, naamlik Riebeeck Goudmyn asook Jeanette en Loraine Goudmyne. Laastens is flaminke ken­ merkend van die omgewing. Daar is ook duisende flaminke in die Allanridge silo se omgewing. En so hou die sirkels op, tot ’n volgende keer wanneer jy die streek besoek...