Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 | Page 17

••• •• A L G E ME E N •• T he end of the 2016 calendar year brings the excitement of summer, the new planting season, spring rains and the joy of family and Christmas time. This year has been the toughest year in agricultural history and has impacted severely on Senwes and its client base. It has, however, taught us as an industry the value of friendship, client care and perseverance. Senwes and its staff were and are still being tested and stretched regarding our ability to assist our client base through a range of actions, which were well-received, appreciated and recognised by different forums in the agricultural value chain. Dit was vir my persoonlik 'n inspirasie om gedurende hierdie jaar by baie van ons klante besoek te kon aflê en te kon ervaar hoe hulle steeds positief en met nuwe moed, geloof en motivering die realiteit van die droogte aanvaar en nuwe planne maak. My allerbeste wense, dank en waar­ dering gaan aan ons klante (beide aan die boere en verwerkingskant), ons personeel, insetverskaffers, aandeelhouers, direksie, vennote en al ons medewerkers vir jul ondersteuning van die Senwes groep die afgelope jaar. Ons erken die Skepper se genade en versorging wat in elkeen van ons lewens gestalte vind. May you have a peaceful Christmas season, enjoy your family and friends and return in the new year rejuvenated and refreshed. My sincerest regards and best wishes. Francois Strydom GROUP CHIEF EXECUTIVE Kersgroete Lukas 2:9-12 En meteens staan daar ’n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die