Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 64

WEN meer as R10 000 se pryse MET SNAPPY CHEF Lê gerus ‘n besoek af aan uitgesoekte handelstakke van Senwes Village en AFGRI Town & Country (handelsmerke van Hinterland). EEN GELUKKIGE LESER staan ʼn kans om ʼn geskenkpak van nie minder nie as agt Snappy Chef produkte ter waarde van R10 592 TE WEN wat insluit: • • • • • • • • ‘n Eenplaat Snappy Chef induksiestoof ter waarde van R1 399 ‘n 6-Stuk Snappy Chef Platinum Potstel ter waarde van R1 799 ‘n 20 cm Snappy Chef Platinum Braaipan ter waarde van R999 ‘n 26 cm Snappy Chef Platinum Braaipan ter waarde van R1 299 ‘n Snappy Chef 2.2l Rooi Ketel ter waarde van R799 ‘n 24 cm Snappy Chef Platinum Pastapot ter waarde van R1 899 22 cm Snappy Chef Platinum Steamer ter waarde van R1 699 ‘n 6-Stuk Snappy Chef Messestel ter waarde van R699 SKRYF SO IN: SMS Senwes, Snappy Chef, jou naam, telefoonnommer en e-pos adres na 31022 voor Vrydag 29 Januarie 2016. Wenners sal op Maandag 1 Februarie 2016 getrek word en sal telefonies in kennis gestel word. Standaard SMS-tariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag aan die kompetisie deelneem nie. Vir die volledige kompetisiereëls besoek www.senwes.co.za.