Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 53
HA N D E L SN UUS
Senwes loods
Droogterampfonds
DRO
LP
SENWES, IN SAMEWERKING MET AGRI
SA, HET ‘N DROOGTERAMPFONDS
OP DIE BEEN GEBRING
TEHU
OG
OM PRODUSENTE BY
TE STAAN GEDURENDE
DIE HUIDIGE ERNSTIGE
DROOGTETOESTANDE.
D
ie Droogterampfonds maak voorsiening vir
alle bekommerde individue en organisasies
of maatskappye om bydraes te maak. Die fondse sal
dan versprei word onder behoeftige boere via die
relevante Agri SA-geaffilieerde verenigings in die
bepaalde gebiede.
DONASIES
Vir die gerief van die verbruiker kan donasies
gemaak word aan die Droogterampfonds via die
webblad www.droogterampfonds.co.za. EFT,
Kredietkaart, Tjek- en Debietkaarte, Kits EFS,
SnapScan of Premietarief SMS teen R30 per sms.
Francois Strydom (Senwes Groep Hoof Uitvoerende
Beampte) het beklemtoon hoe belangrik dit vir
ons land is om hulp te verleen aan ons boere. “Die
huidige droogte is die ergste sedert die 1980’s
en die impak daarvan kan uiters negatief op die
voedselsekuriteit van die land wees. Terwyl die
onmiddellike impak van die droogte deur die
produsent gevoel sal word, sal die verbruiker ook die
effek daarvan beleef in die vorm van produktekorte
en prysverhogings van verwante kommoditeite.”
STAAN PRODUSENTE BY
Senwes doen ‘n beroep op alle besorgde SuidAfrikaners om ons produsente by te