Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 12

••• KO L LI G LEUSE Getrou volg die Barnard familie die 4 B’s, naamlik beplan, bestuur, betrokke en betyds. “Om ‘n sukses van boerdery te maak moet jy altyd beplan en nie sit en wag tot op nommer 99 nie.” WERKERS Daar is 18 werkers op die plaas, waar hulle toegang tot water en krag het en dan is daar ook vir hulle songeisers ingesit. Daar is ‘n plaasskool by Ysna waar die plaaskinders skoolgaan. Oorpakke en skoene word aan die werkers voorsien en hulle het ook ‘n prestasiebonusstelsel wat as aanssporing dien. “ GETROU VOLG DIE BARNARD FAMILIE DIE 4 B’S, NAAMLIK BEPLAN, BESTUUR, BETROKKE EN BETYDS. “OM ‘N SUKSES VAN BOERDERY TE MAAK MOET JY ALTYD BEPLAN EN NIE SIT EN WAG TOT OP NOMMER 99 NIE. OOR GELOOF “Jy moet saam met die Here boer, anders kan jy maar los. Alles is in die Here se hande.” Hulle vier graag as gelowiges saam Kersfees. Eenmaal per jaar kom almal hier byeen en volgens hulle “werk dit soos ‘n bom”. ” OOR DIE REËN Koos vertel dat hulle hul lande regkry en dan net wag vir die reën. Sy raad aan ander in hierdie droogtetye is: “Jy moet reg sit en nie rondskarrel nie. Die venster is so klein. Jy moet haak, saad gooi, plant en klaar plant.” SENWES VERBINTENIS Koos sê dat hy afhanklik is van Senwes. “Ek he