Senwes Scenario December - January 2021 | Page 33

LANDBOUKUNDIG : PROMOSIE

Jou trots ons passie

JOU FAMILIE

JOU PLAAS

A25605 / SS

JOU DROOM

Kom ons gesels ...
@ Bayer4Crops @ DEKALBSA
Bayer ( Edms ) Bpk . Reg . Nr . 1968 / 011192 / 07 Wrenchweg 27 , Isando , 1601 . Posbus 143 , Isando , 1600 . Tel : + 27 11 921 5002 www . cropscience . bayer . co . za www . bayer . co . za
Ons weet boerdery is nie net ’ n werk nie . Dis ’ n leefstyl . Dis hoekom ons daar is . Met ons passie vir innovasie , geanker in navorsing en ontwikkeling , gerugsteun deur die raad van kundiges en ondersteun deur volgehoue vennootskappe , bly ons streef na ’ n beter toekoms vir ons land en vir jou , die boer . Om die nasie te rugsteun het jy ’ n vennoot nodig wat agter jóú staan elke oomblik van die dag . Maak Bayer daardie vennoot in jou besigheid .
Jou trots is ons passie .
SENWES SCENARIO | SOMER SUMMER 2020 31