Senwes Scenario December - January 2021 | Page 24

TUSSENTYDSE RESULTATE
R3 517
miljoen
R511 miljoen
R281 miljoen
R440
miljoen 29 , 8 %
R16,3 per
12,4 % aandeel
NEWS

GEANKER IN LANDBOU

TUSSENTYDSE RESULTATE

OKTOBER 2020
FINANSIËLE HOOGTEPUNTE
Omset

R3 517

miljoen

80,0 %
2019 : R1 954
Verdienste voor rente , belasting , depresiasie en amortisasie ( EBITDA )

R511 miljoen

2019 : R343
Wins toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van die moedermaatskappy
2019 : R168
49,0 %

R281 miljoen

67,3 %
Verdienste per aandeel
164,1 s / aandeel 64,6 %
2019 : 99,7
Kontant uit bedryfsaktiwiteite
R440

miljoen 29 , 8 %

2019 : R339
DIVIDENDVERKLARING
TUSSENTYDSE DIVIDEND PER AANDEEL :
32 SENT [ 2019 : 30 SENT ]
REKORDDATUM :
11 Desember 2020
BETALINGSDATUM :
14 Desember 2020
AANKONDIGINGS
Netto batewaarde

R16,3 per

12,4 % aandeel

2019 : R14,5
Dividendterughoubelasting sal van toepassing wees .
Vir die verhandeling van Senwes aandele , besoek www . zarx . co . za
Senwes het ‘ n 100 % aandeel in die Suidwes Beherend Groep bekom op 12 Okober 2020 . Die oorblywende 50 % van die Hinterland Groep , na die ontbondeling van die Afgri takke , is ook deur Senwes bekom op 1 Oktober 2020 . Die integrasie van die Suidwes Groep is in volle swang ten einde die sinergieë tussen die twee entiteite te kan ontsluit .
OORSIG & VOORUITSIGTE
Weens die ontbondeling van Hinterland , die kleinhandelsbesigheid , die konsolidasie met Suidwes , wat teen Januarie 2021 op die laatste afgehandel sal wees , en die vinniger as verwagte herstel van die besighede in die portefeulje na die verslapping van die Covid-19 maatreëls , behoort die momentum voort te duur vir die volgende ses maande . Voeg hierby ‘ n normale tot bo-normale landbousiklus vir die somergraangebiede , en die Senwes Groep behoort goeie resultate te lewer teen 30 April 2021 . Daar word egter voorsien dat opwaartse druk op kommoditeitspryse en die beskikbaarheid van kwaliteit witmielieprodukte sal verhoog gedurende die laaste kwartaal van die finansiële jaar .
BESIGHEIDSEGMENTE
FINANSIËLE DIENSTE
BEDRYFSWINS VOOR BELASTING , NA FINANSIERINGSKOSTE
OKT 2020
OKT 2019
7,9 %
Die produsent het sy oes teen ‘ n goeie prys verkoop voor , gedurende en kort na afloop van die oesproses . Aansienlike vlakke van kontant was in omloop , wat aanleiding gegee het tot goeie kredietbetalingsvlakke . Die laer kredietboek , tesame met laer agterstalligheidsvlakke , het die risiko tot ‘ n aansienlike mate gemitigeer . Dit het ook aanleiding gegee tot laer marges .
INSETVERSKAFFING
BEDRYFSWINS VOOR BELASTING , NA FINANSIERINGSKOSTE
OKT 2020
OKT 2019
R93m R101m
573,8 %
Die prestasie van die landboutoerustingsbesigheid het verbeter sedert die vorige jaar , met ‘ n verhoging in totale omset van 74 % vir die jaar tot datum . Die groter oes , die aansienlike hoër kommoditeitspryse , laer rentekoerse en goeie vooruitsigte vir die komende seisoen , het ‘ n positiewe impak op die landboutoerustingsmark gehad . Die Hinterland kleinhandels- , brandstof- en groothandelsbesigheid het ook beter resultate gelewer vir die eerste ses maande van die finansiële jaar weens ‘ n algemene positiewe landboujaar en goeie graanopbrengste .
MARKTOEGANG
BEDRYFSWINS VOOR BELASTING , NA FINANSIERINGSKOSTE
OKT 2020
OKT 2019
R42m
R136m
R170m
R283m
25,0 %
Die finansiële jaar het afgeskop met lae oordragvoorraadvlakke en silo ’ s was onder druk om graan en oliesade te verspoor . Die inname van graan met ‘ n voginhoud van 18 % was egter weereens voordelig vir beide Senwes en die produsent .
DIREKTEURE : JDM Minnaar ( Voorsitter ), F Strydom ( Hoof Uitvoerende Beampte )*, SF Booysen ( Ondervoorsitter ), CF Kruger ( Hoof Finansiële Beampte )*, VJ Klein , AJ Kruger , NDP Liebenberg , GL Malherbe , JS Marais , FE Marx , JJ Minnaar , SM Mohapi , JPN Stander , WH van Zyl , JJ Viljoen en AG Waller . Maatskappysekretaris : EM Joynt . * Uitvoerende http :// senwes . co / resultate20b
Senwes Bpk ( Registrasienommer : 1997 / 005336 / 06 ) | Charel de Klerkstraat 1 , Klerksdorp , 2570 | Tel : 018 464 7800 | Webwerf : www . senwes . co . za | Maatskappysekretaris : EM Joynt
22 SENWES SCENARIO | SOMER SUMMER 2020