Senwes Scenario December - January 2021 | Page 17

# BreekNuweGrond
NUUS

JOU GRAANHANTERINGS- EN -OPBERGINGSVENNOTE

SENWES GRAINLINK EN SUIDWES GRAAN Met verhoogde silokapasiteit , ‘ n groter bedieningsgebied en meer dinamika diens Senwes Grainlink en Suidwes Graan produsente met pasgemaakte oplossings vir elkeen se unieke behoefte . Saam beskik die twee agribesighede oor 84 silokomplekse , 18 graanverkrygingskantore , 6 alternatiewe opbergingstrukture en 2 deurvoerpunte . grainlink www . senwes . co . za • www . suid-wes . co . za