Senwes Scenario December 2021 - February 2022 | Page 5

‶ ʼn Uitsonderlike landbouproduksie-en kommoditeitspryssiklus , tesame met die ontsluiting van sinergieë uit samesmeltings en die herorganisasie van die groep se sakemodel , het rekordresultate vir die eerste ses maande van die finansiële jaar tot gevolg gehad .″
‶ Op die plaas werk ons almal saam vir ʼn beter toekoms . Dit is my wens : vergeet van die politici en kom
ons bou voort aan ʼn uitstekende land !″
‶ Ons moet van ons eie kant af veiligheid op plase verseker en die verval van die platteland teëwerk . Die uitdaging in landbou is dieselfde as vir die land : om die ekonomie so te groei dat geleenthede geskep word vir bestaande sowel as nuwe toetreders . Groter ekonomiese aktiwiteit sal ook werksgeleenthede en ontwikkeling asook die instandhouding van infrastruktuur meebring .″
‶ “ This sponsorship is about so much more than mere financial support . It is a way in which we plow back into the communities and interact with our stakeholders . As an agri-business we are part of the integrated agricultural value chain and Senwes strives to make a worthwhile impact in the more than 300 rural towns in which we conduct our business . These towns and communities represent the very fiber from which our country is made up and as such also serves as the basis from which we will build a sustainable and resilient future ”.″
Pieter & Tshepo
GENERAL | ALGEMEEN
FRANCOIS STRYDOM

Oraloor gehoor ...

Groep Hoof Uitvoerende Beampte
‶ ʼn Uitsonderlike landbouproduksie-en kommoditeitspryssiklus , tesame met die ontsluiting van sinergieë uit samesmeltings en die herorganisasie van die groep se sakemodel , het rekordresultate vir die eerste ses maande van die finansiële jaar tot gevolg gehad .″
GERHARD BRUWER Agri SA Jongboer van die Jaar 2021
‶ Op die plaas werk ons almal saam vir ʼn beter toekoms . Dit is my wens : vergeet van die politici en kom
ons bou voort aan ʼn uitstekende land !″
JACO MINNAAR President Agri SA
‶ Ons moet van ons eie kant af veiligheid op plase verseker en die verval van die platteland teëwerk . Die uitdaging in landbou is dieselfde as vir die land : om die ekonomie so te groei dat geleenthede geskep word vir bestaande sowel as nuwe toetreders . Groter ekonomiese aktiwiteit sal ook werksgeleenthede en ontwikkeling asook die instandhouding van infrastruktuur meebring .″
FRANCOIS STRYDOM Group Chief Executive Officer ,
‶ “ This sponsorship is about so much more than mere financial support . It is a way in which we plow back into the communities and interact with our stakeholders . As an agri-business we are part of the integrated agricultural value chain and Senwes strives to make a worthwhile impact in the more than 300 rural towns in which we conduct our business . These towns and communities represent the very fiber from which our country is made up and as such also serves as the basis from which we will build a sustainable and resilient future ”.″
SENWES SCENARIO | SOMER SUMMER 2021 3