Senwes Scenario December 2021 - February 2022 | Page 3

senwes
senwes

Scenario

Inhoud • Contents

Tema : Vooruitsigte
Senwes call centre p . 6
REDAKSIE
Bestuurder : Korporatiewe Handelsmerke :
Johan Le Grange 018 464 7521 jj . legrange @ senwes . co . za
Redakteur : Annette Willemse 018 464 7449 annette . willemse @ senwes . co . za
Ontwerp en uitleg : Pieter Swanepoel 018 464 7510 pieter . swanepoel @ senwes . co . za
Skrywers : Annette Willemse , Mbali Skosana , Koos Barnard , Anna du Plessis , Johan Schoeman , Johan van den Berg , Wandile Sihlobo & Ds Marike Jacobs .
Advertensies : Mariëtte Hugo 018 464 7505 076 412 9756 mariette . hugo @ senwes . co . za
Subskripsie : Shevaun Haig 018 464 7568 shevaun . haig @ senwes . co . za Eienaar : Senwes , Posbus 31 , Klerksdorp , 2570 018 464 7800
• Alle regte van die inhoud van Senwes Scenario word voorbehou ingevolge die bepalings van Artikel 12 ( 7 ) van die Wet op Outeursreg .
• Die eienaar en uitgewer aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige uitlatings in advertensies , promosie-artikels of deur medewerkers nie .
http :// senwes . co / playstore
http :// senwes . co / playstore
http :// senwes . co / appgallery
Lees die Senwes Scenario aanlyn by www . scenario . co . za of laai die Senwes toepassing af . ‘ Like ’ ons Facebook-blad by facebook . com / Senwes en volg ons op Twitter by @ Senwes
FRONT PAGE
In hierdie uitgawe van Scenario fokus ons op somer en aspekte soos klimaatsverandering en reënvalmoontlikhede geniet aandag . Leer meer oor die nuwe Senwes toep , Suid-Afrika se uitvoermoontlikhede , geskiedkunidge masjinerieverkope en hoe groter menslike gebruik die sojaboonbedryf positief kan beïnvloed .
� ALGEMEEN 02 Editor ' s Letter : The more things change 03 Spotprent : Pieter & Tshepo 03 Oraloor gehoor
� NUUS 04 Kersboodskappe 06 Goeie tussentydse resultate vir die
Senwes groep 08 Agriculture machinery sales highest since 2014 10 Nationale waterwet 10 Advokaat Gerrie Nel op neutediewe se spoor 13 Gerhard Bruwer is AGRI SA se jongboer van die jaar 14 LNR Meester suiwelboertoekennings 16 Kosteknuptang op plaasvlak demp melkproduksie
17 Veediefstal gelykstaande aan ekonomiese sabotasie van die landbou sektor 18 Sojaboonbedryf kan baat by grooter menslike verbruik 20 Koffie , beskuit en die Senwes toep 21 Senwes launches developmental sports hub 22 The way forward in terms of agri-exports into Africa
24 Bastion recieves mining rights licence renewal 25 Dagga as voedselbron 28 Locally grown avocados now available all year round 29 Leierboer Jaco Minnaar 32 Falcon verwelkom nuwe Besturende
Direkteur 32 MPO herstrukturering 33 Gekweekte vleis ? 34 Sambreelprojek gaan van krag tot krag 36 Regeering stel waghond aan om heuningbedrog te stuit 37 Blueberry industry the fastest-growing industry in SA 38 Senwes Grainlink groei jou loopbaan met graan 40 Senwes kersboomprojek 42 Senwes Equipment skitter 44 Globale toename in produksie laat olie prys daal 45 Johannesburg market serious problems 45 Pandemie plaas blaarslaaibedryf onder druk 46 John Deere further expands construction equipment range 48 Byvoeging tot veevoer help om metaangas te beperk 49 Senwes and Agri Securitas slaan saam af vir landelike veiligheid 50 Senwes dragons women , Senwes extends sponsorship 54 Vuil , vuiler , Visrevier
� FINANSIES
09 AGBIZ welcomes medium-term budget policy statement
� JAG 52 Koop plaaslik vir kolskote
� LANDBOUKUNDIG 12 Hoe lyk reënvalvooruitsigte vir die somer 26 Klimaatsverandering plaas demper op globale voedselsekerheid
� RUBRIEKE 02 From the word : Action , timing and faith 56 Kos vir die siel
� LEEFSTYL 55 December ' s gardening to-do-list 56 In the kitchen
Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke week vir maatskappy- en bedryfsnuus . Teken in by www . senwes . co . za .
SENWES SCENARIO | SOMER SUMMER 2021 1