Senwes Scenario December 2021 - February 2022 | Page 9

R18,04 PER AANDEEL
R302 MILJOEN
35,7 %
R5 199 MILJOEN
185,7 S / AANDEEL
R548 MILJOEN

NUUS veerkragtigheid

OKTOBER 2021
10,7 %
7,5 %
3,3 %
47,8 %
21,6 %
24,5 %
R18,04 PER AANDEEL
2020 : R16,29 per aandeel
Netto batewaarde
R302 MILJOEN
2020 : R281 miljoen
Wins toeskrybaar aan ekwiteitshouers van die moedermaatskappy
35,7 %
2020 : 32,4 %
Eie kapitaalverhouding
R5 199 MILJOEN
2020 : R3 517 miljoen
Omset
185,7 S / AANDEEL
2020 : 152,7 s / aandeel
Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel
R548 MILJOEN
2020 : R440 miljoen
Kontant uit bedryfsaktiwiteite
TUSSENTYDSE RESULTATE
OORSIG EN VOORUITSIGTE
’ n Uitsonderlike landbouproduksie- en kommoditeitspryssiklus , tesame met die ontsluiting van sinergieë uit onlangse samesmeltingstransaksies en die herorganisasie van die groep se sakemodel , het rekordresultate vir die eerste ses maande van die finansiële jaar tot gevolg gehad .
Hoë reënval en goeie grondvogvlakke sal lei tot ‘ n sterk voorneme om te plant vir die 2021 / 22 somerseisoen . Daar word egter verwag dat graankommoditeitsuitvoere sal toeneem , wat waarskynlik sal lei tot laer as verwagte graanoordragvoorraadvlakke vir die volgende seisoen .
Strategies sal die groep voortgaan om sy diversifikasie-dryf na laer risikomarkte en jurisdiksies voort te sit .
BESIGHEIDSEGMENTE
MARKTOEGANG
NETTO WINS VOOR BELASTING 16,7 %
OKT 2021
OKT 2020
R175m R150m
Hoë kommoditeitsoordragvoorraadvlakke , ‘ n goeie produksieseisoen sowel as ‘ n laer versendingsprogram het gelei tot hoër gemiddelde graanvoorraadvlakke . Dit het gelei tot bogemiddelde inkomste uit die graanopbergingsdienste .
FINANSIËLE DIENSTE
NETTO WINS VOOR BELASTING
OKT 2021
OKT 2020
R47m
R71m
51,1 %
Produsente het hul produkte teen goeie marges en teen ‘ n vinnige tempo verkoop . Vinniger kredietvereffenings het plaasgevind en nuwe seisoenaankope is gemaak met surplus kontant wat uit vorige seisoeninkomste gegenereer is . ‘ n Laer kredietblootstelling lei gewoonlik tot laer marges , maar ook laer risiko . Senwes is tevrede met die huidige blootstelling en terugbetalingskoers .
DIVIDENDVERKLARING
SENWES
TUSSENTYDSE DIVIDEND PER AANDEEL :
34 SENT [ 2020 : 32 SENT ]
AGRIBEL BEHEREND
INSETVERSKAFFING
NETTO WINS VOOR BELASTING
OKT 2021
OKT 2020
REKORDDATUM :
10 Januarie 2022
BETALINGSDATUM :
13 Januarie 2022
Dividendterughoubelasting sal van toepassing wees . Vir die verhandeling van Senwes aandele , besoek www . senwes . co . za
TUSSENTYDSE DIVIDEND PER AANDEEL :
25 SENT [ 2020 : 23 SENT ]
REKORDDATUM :
10 Januarie 2022
BETALINGSDATUM :
14 Januarie 2022
Aandeelhouers word ook die geleentheid gebied om te kies om 100 % of 50 % van die kontantdividend as aandele in die maatskappy te ontvang teen ‘ n prys van R6.00 per aandeel . Die reg tot die skripdividend is egter beperk tot hierdie twee keuses . Aandeelhouers wat nie op die skripdividendaanbod reageer of kies om nie deel te neem aan die aanbod nie , sal die kontantdividende in die normale verloop ontvang .
Dividendterughoubelasting sal van toepassing wees . Vir die verhandeling van Agribel aandele , besoek www . senwes . co . za
R257m R266m
3,4 %
Insetverskaffing se resultaat het met 3,4 % afgeneem in vergeleke met die vorige jaar wat ‘ n winskoopaankope van R51 miljoen ingesluit het , en wat nie in die huidige jaar herhaal is nie .
Uitsonderlike bedryfsmarges van klante het gelei tot goeie omset , stabiele marges en lae vlakke van tweedehandse inruilings . Medium- en kleintoerustingverkope het ‘ n soortgelyke siklus tot gevolg gehad en hierdie segment het met 68,8 % verbeter teenoor die vorige jaar .
Die Hinterland kleinhandel- , brandstof- en die groothandelbesigheid het ook uitstekende resultate vir die eerste ses maande van die finansiële jaar gelewer vanweë ‘ n algemeen positiewe landboujaar en uitsonderlike oeste .
Rekordkalkverkope aan produsente , tesame met ‘ n groter markaandeel , het rekord resultate vir Bastion tot gevolg gehad . Die NviroTek Groep het sy resultate van die vorige jaar gehandhaaf terwyl Protek sy rakspasie by kleinhandelaars uitgebrei het .
DIREKTEURE : JDM Minnaar ( Voorsitter ), SF Booysen ( Ondervoorsitter ), F Strydom ( Hoof Uitvoerende Beampte )*, CF Kruger ( Hoof Finansiële Beampte )*, VJ Klein , AJ Kruger , NDP Liebenberg , GL Malherbe , JS Marais , JJ Minnaar , JPN Stander , WH van Zyl , JJ Viljoen , AG Waller , EM Joynt ( Maatskappysekretaris )*
* Uitvoerend http :// senwes . co / resultate21b
Senwes Bpk ( Registrasienommer : 1997 / 005336 / 06 ) | 1 Charel de Klerkstraat , Klerksdorp , 2570 | Tel : 018 464 SENWES 7800 | SCENARIO Webwerf : www | . senwes SOMER . co . za SUMMER 2021 7 | Maatskappysekretaris : EM Joynt