AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG
Voortrefl ike genetika
SENseed
vir jou boerdery!
Bemarker van wenner produkte
D
ie gesamentlike bemarkingsarm van VKB en Sensako,
bekend as SENseed se doel is om die produkreeks
van Sensako, asook verskeie saad- en weidingsreekse
van ander verskaffers te verskaf aan produsente. Die
doelwit is om in elke produsent se behoefte na kwaliteit saad van
beskikbare kultivars te kan voorsien.
Kultivarkeuse bly ’n belangrike produksiebesluit en die keuse
moet by elke produksiestelsel se vereistes inpas. Opbrengs
en graankwaliteit bly koning, terwyl betroubare en objektiewe
proefresultate oor die stabiliteit van opbrengsreaksie oor jare
belangrik is om produksierisikos te bestuur.
’n Reeks winter- en besproeiingskoringkultivars (SST) van
Sensako met goeie aanpasbaarheid oor die planttydspektrum,
goeie opbrengspotensiaal en gewenste kwaliteits- en siekte-
eienskappe is wenners in elke gebied.
Sensako se hawer- (SSH) en rogkultivars (SSR) vir
winterweiding, sny en baal en graanproduksies, asook ’n reeks
somerweidings en grasse van verskeie verskaffers is beskikbaar,
ingesluit die nuwe lusern-kultivar SSL 5148.
Sensako se sojaboonkultivars – SSS 5449, SSS 5052 en SSS
6560 het goeie opbrengste in al die produksie-gebiede. Die
kultivars is onbepaalde groeiers, het glifosaat-weerstand, goeie
agronomiese en siekte-eienskappe.
Syngenta se nuwe Clearfield-baster SY 3970CL spog
met kompeterende opbrengste en Clearfield tegnologie vir
onkruidbeheer. Die wenner kombinasie in droëlandverbouing word
deur SENseed bemark
Sensako se konvensionele geelmieliebaster SNK 2768
kompeteer met die beste konvensionele basters in die mark. ’n
Witmieliekultivar SNK 61 is ook beskikbaar.
Kontak Sensako asook Senseed (058 3034690, www.
sensako.co.za of Facebook).
Sensako kultivars word versprei deur SENseed.
Geelmieliekultivar
Witmieliekultivar Droëland
koringkultivars
Besproeiings-
kultivars
Clearfield
sonneblomkultivar Roundup-Ready
sojaboonkultivars
www.sensako.co.za
Sensako is Suid-Afrika se voorste verskaff er
van unieke genetika.
Vir al jou saadvereistes - plant Sensako vir:
• Beter potensiële opbrengs en kwaliteit
• Agro-ekologiese aanpasbaarheid
• Siekteweerstand
• Minder insetkoste
• Gemoedsrus en bekostigbare waardetoevoeging vir die
produsent
Kontak:
Bethlehem +27 (0) 58 303 4690
Napier +27 (0) 28 423 3313
Reitz +27 (0) 87 358 8111
Seed marketed and distributed by SENseed under license
from Sensako | www.senseed.co.za
SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2018
SENseed-Senwes Scenario Ad Halfblad A5 Port Julie 2018.indd 1
45
2018-07-12 08:42:54 AM