Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 35

AREA FOCUS | AREAFOKUS Die Senwes Equipmenttak is sedert 2004 ook deel van die dorp. Benewens landbou is Lichtenburg bekend vir sy sementfabrieke. Wolwefontein asook Leeufontein. LEEU VAN DIE WES-TRANSVAAL ’n Fokus op Lichtenburg sal nie volledig wees sonder, “De La Rey, De La Rey, sal jy die boere kom lei” nie. So sing Bok van Blerk oftewel Louis Pepler, van hierdie groot ikoon. Jacobus Hercules (Koos) de la Rey is een van die die grootste uitvoer- produkte van die gebied. ’n Standbeeld van hom en sy perd