LANDBOUKUNDIG | AGRICULTURAL
06 | Mielieproduksie
As voorbeeld word 50% van die kalium
benodig om opgeneem en gestoor te
word van V6- tot pluimstadium. Indien
midsomerdroogte voor pluim ervaar word
en ondergrond laag is in K, verlaag die
produksiepotensiaal al is die bogrond
K-vlakke hoog in mg/kg.
Fosfaat moet duidelik oor ’n baie
langer periode uit die grond opgeneem
kan word om die gewas te help om meer
optimaal te kan presteer.
gebring moet word. As voorbeeld kan
ons na meerkoppige variëteite kyk by
’n gemiddelde plantestand van 25 000
plante per ha. Grondvrugbaarheid, tipe
bemesting en grondvog sal dit direk beïn-
vloed. Berekeninge kan gemaak word
tussen 250 g/plant – 350 g/plant. By laer
stande soos 15 000 plante per ha is dit
350 g/plant – 420 g/plant. ’n Voorbeeld
van sulke berekeninge:
Grondvrugbaarheid nie optimaal
= 25 000 x 250 g/plant = 6.25 ton/ha
= 15 000 x 350 g/plant = 5.25 ton/ha
Plantestand beïnvloed ook potensiaal
omdat gram per plant ook in berekening
Grondvrugbaarheid meer optimaal
= 25 000 x 350 g/plant = 8.75 ton/ha
= 15 000 x 420 g/plant = 6.3 ton/ha
Blaarontledings gedurende die groeisei
soen kan betyds tekorte uitwys, wat dan met
’n spesifiek geformuleerde blaarvoeding
strategies bespuit kan word. Dit gebeur dik-
wels dat die laaste 5-7 pitte op die kop wat
geïnisieer en bestuif is, nie vul en dan terug
trek nie. Die verlies aan opbrengs is dan
tussen 0.7 ton/ha tot 1.2 ton/ha.
Skakel gerus ’n SGS landboukundige om
bostaande aspekte te bespreek.
w
MIDDEL
VEGETATIEF,
TOPBEMESTING
BLOMSTADIUM
VOOR PLANT
VROEË
VEGETATIEF,
MET PLANT
Kynoch – verbeterde
doeltreffendheid deur
innovasie.
Vir verbeterde stikstof-
doeltreffendheid wat
beskikbare stikstof in die
grond verhoog.
KynoPlus ® -
mengsels:
Om stikstof, fosfaat en
kalium doeltreffend in
die grond te sit.
KynoPop ® KynoPlus ® en
KynoPlus ® -
mengsels:
KynoPlus ® - Effektiewe bemesting
wanneer die voedings-
behoefte van die
mielieplant geweldig
toeneem.
Vir ‘n vinnige begin en
sterk saailinge.
NPKS-plantermengsel
Om gedurende hierdie
stadium in die
mielieplant se lewe ‘n
goeie potensiaal aan
te lê.
Mielie OEMFF®:
’ n Blaarvoeding om die
effektiwiteit van die
mielieplant te verbeter.
SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2018
Mielie OEMFF® B16:
Om gedurende stuifmeelstort,
bestuiwing en bevrugting in
die spesifieke voedings-
behoefte te voorsien.
KynoPlus ® -mengsels
Foli-Grande of
Foli-Plus:
Het die nodige voeding-
stowwe in, om graanvul
te verbeter.
Farmisco (Edms) Bpk.
h/a Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07
011 317 2000 | [email protected]
www.kynoch.co.za
KynoPlus® is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg. No: K8024,
KynoPop® Reg. No: K9101, Mielie OEMFF® Reg. No: K8702 en
Foli-Grande Reg. No: K8045
(Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947)
KynoPlus ®
18
Met Kynoch se innoverende
en pasmaak-produkte kan jy
bemesting toedien volgens jou
mielieplante se behoeftes en
groeistadiums. So verseker Kynoch
dat jou mielieplante kry wat hul
nodig het, wanneer hul dit die
nodigste het.