FINANSIES | FINANCES
AgriRewards nou met nog meer voordele
� Deur Amelie Vosloo Projekbestuurder
WAT IS AGRIREWARDS ?
AgriRewards is ’ n uitgestelde bonusskema in terme waarvan Senwes jaarliks ’ n groot gedeelte van sy wins aan klante allokeer om hulle te beloon vir lojale besigheid gedurende die jaar . Die bonus word in die jaar waarin die allokasie uitloop , in die vorm van kontant uitbetaal .
HOE WERK AGRIREWARDS ? Elke klant se uitgestelde bonus word jaarliks bepaal op grond van die hoeveelheid besigheid wat deur die jaar met Senwes gedoen is . Hierdie bonus is dan ook onderhewig aan spesifieke reëls wat vir die toepaslike jaar afgekondig is . Dié reëls , ten opsigte van kwalifiserende besigheid , word van jaar tot jaar deur die direksie van Senwes bepaal en bekendgemaak . Die bonus waarvoor klante dan kwalifiseer , word telkens na afloop van Senwes se finansiële jaareinde gekommunikeer . Deelname is egter nie outomaties nie en klante moet spesifiek registreer om deel te neem aan die skema .
Die uitgestelde bonusskema kan as sekuriteit vir krediet by Senwes aangebied word .
WIE KWALIFISEER ? Enigiemand wat geregistreer is en met enige van die kwalifiserende bedrywe besigheid doen , sal kwalifiseer . Vir die afgelope finansiële jaar het graanverkope aan Senwes , graanlewerings by Senwes silo ’ s en rentedraende transaksies by Senwes Credit ’ n toekenning ontvang . Die
A gri rewards
OPBRENGS OP LOJALITEIT
besigheidseenhede wat sal kwalifiseer vir die 2019 finansiële jaar is :
� Graanlewerings by Senwes silo ’ s ;
� Graanverkope aan Senwes ;
� Aankope van John Deere heelwerktuie by Senwes Equipment ;
� Rentedraende transaksies by Senwes Credit .
WAT IS NUUT ? AgriRewards bied vanjaar vir die eerste keer ook korttermynvoordele vir geregistreerde klante in die vorm van wesenlike kortings op die aankoop van nuwe voertuie . Senwes , in samewerking met Bidvest McCarthy , bied hierdie korting op bykans al die top handelsname in die bedryf ( Toyota , Ford , Nissan , Isuzu , Mercedes-Benz , Lexus , VW , ensovoorts ). Geregistreerde klante kan ook opsioneel hul bestaande voertuie inruil .
Vir meer inligting oor die aanbiedinge , SMS die sleutelwoord KAR na 31022 of stuur ’ n e-pos aan benefits @ agrirewards . co . za .
2018 BONUSALLOKASIE Vir die 2018 finansiële jaar is R50 / ton vir graanlewerings by Senwes silo ’ s , R5 / ton vir graanverkope aan Senwes en 0,75 % van gemiddelde rentedraende lenings by
Senwes Credit aan bonusse geallokeer . Senwes het altesaam ’ n bedrag van ongeveer R160 miljoen toegeken . Sedert die program se bekendstelling in 2016 , is die 2018 allokasie die tweede van sy soort en het gevolg op 2017 se allokasie van R54 / ton vir graanlewerings by Senwes silo ’ s , waar Senwes ’ n bedrag van ongeveer R54 miljoen vir die jaar geëindig 30 April 2017 , toegeken het .
HOE OM TE REGISTREER ? AgriRewards beskik oor ’ n verskeidenheid van registrasieopsies .
� Produsente kan www . agrirewards . co . za besoek en sodoende aanlyn vir die uitgestelde bonusskema registreer , wat onderhewig is aan die aanvaarding van die terme en voorwaardes .
� Produsente kan ook vir AgriRewards registreer deur AgriRewards gevolg deur jou ID-nommer te SMS na 31022 .
� Kontak jou naaste graanverkryger of sleutelrekeningbestuurder sodat hulle jou deur die registrasieproses kan neem .
Registrasie vir die bonus vir die April 2019 finansiële jaar sluit op 31 Maart 2019 .
Senwes beloon sy lojale klante op dié manier . Word deel van hierdie bonusskema - word deel van Senwes AgriRewards !
54
SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2018
FINANSIES | FINANCES
AgriRewards
nou met nog meer voordele
Deur Amelie Vosloo
Projekbestuurder
A
WAT IS AGRIREWARDS?
griRewards is ’n uitgestelde
bonusskema in terme waar-
van Senwes jaarliks ’n groot
gedeelte van sy wins aan klan-
te allokeer om hulle te beloon vir lojale
besigheid gedurende die jaar. Die bonus
word in die jaar waarin die allokasie uit-
loop, in die vorm van kontant uitbetaal.
HOE WERK AGRIREWARDS?
Elke klant se uitgestelde bonus word
jaarliks bepaal op grond van die hoeveel
heid besigheid wat deur die jaar met
Senwes gedoen is. Hierdie bonus is dan
ook onderhewig aan spesifieke reëls
wat vir die toepaslike jaar afgekondig is.
Dié reëls, ten opsigte van kwalifiserende
besigheid, word van jaar tot jaar deur die
direksie van Senwes bepaal en bekend-
gemaak. Die bonus waarvoor klante dan
kwalifiseer, word telkens na afloop van
Senwes se finansiële jaareinde gekommu-
nikeer. Deelname is egter nie outomaties
nie en klante moet spesifiek registreer om
deel te neem aan die skema.
Die uitgestelde bonusskema kan as
sekuriteit vir krediet by Senwes aangebied
word.
WIE KWALIFISEER?
Enigiemand wat geregistreer is en met
enige van die kwalifiserende bedrywe
besigheid doen, sal kwalifiseer. Vir die
afgelope finansiële jaar het graanverkope
aan Senwes, graanlewerings by Senwes
silo’s en rentedraende transaksies by
Senwes Credit ’n toekenning ontvang. Die
54
A
gri
rewards
OPBRENGS OP LOJALITEIT
besigheidseenhede wat sal kwalifiseer vir
die 2019 finansiële jaar is:
Graanlewerings by Senwes silo’s;
Graanverkope aan Senwes;
Aankope van John Deere heelwerktuie
by Senwes Equipment;
Rentedraende transaksies by Senwes
Credit.
WAT IS NUUT?
AgriRewards bied vanjaar vir die eerste
keer ook korttermynvoordele vir geregi
streerde klante in die vorm van wesen-
like kortings op die aankoop van nuwe
voertuie. Senwes, in samewerking met
Bidvest McCarthy, bied hierdie korting
op bykans al die top handelsname in
die bedryf (Toyota, Ford, Nissan, Isuzu,
Mercedes-Benz, Lexus, VW, ensovoorts).
Geregistreerde klante kan ook opsioneel
hul bestaande voertuie inruil.
Vir meer inligting oor die aan-
biedinge, SMS die sleutelwoord
KAR na 31022 of stuur ’n e-pos aan
benefits@agrirewards.co.za.
2018 BONUSALLOKASIE
Vir die 2018 finansiële jaar is R50/ton vir
graanlewerings by Senwes silo’s, R5/ton
vir graanverkope aan Senwes en 0,75%
van gemiddelde rentedraende lenings by
SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2018
Senwes Credit aan bonusse geallokeer.
Senwes het altesaam ’n bedrag van
ongeveer R160 miljoen toegeken.
Sedert die program se bekendstelling in
2016, is die 2018 allokasie die tweede
van sy soort en het gevolg op 2017 se
allokasie van R54/ton vir graanlewerings
by Senwes silo’s, waar Senwes ’n bedrag
van ongeveer R54 miljoen vir die jaar
geëindig 30 April 2017, toegeken het.
HOE OM TE REGISTREER?
AgriRewards beskik oor ’n verskeiden-
heid van registrasieopsies.
Produsente kan www.agrirewards.
co.za besoek en sodoende aanlyn
vir die uitgestelde bonusskema
registreer, wat onderhewig is aan
die aanvaarding van die terme en
voorwaardes.
Produsente kan ook vir
AgriRewards registreer deur
AgriRewards gevolg deur jou
ID-nommer te SMS na 31022.
Kontak jou naaste graanverkryger
of sleutelrekeningbestuurder soda )ձԁȁɕɅͥɽ͕))IɅͥ٥ȁ́٥ȁ)ɥ䁙ͧȁͱե)ā5Ѐ)Mݕ́䁱є)ȸ]ɐمɑ)ͭݽɐم)Mݕ́ɥI݅ɑ