Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 11

NEWS | NUUS Senwes Toekomsfokusdag vier vyftien jaar S enwes, in samewerking met die jongboer­komitees van Vrystaat Landbou en Agri Noordwes, asook Graan SA, bied vanjaar die 15de Toekomsfokusdag dag aan. Hierdie gewilde konferensie word op 5 September 2018 te Nampo Park aangebied. Vanjaar word die tema, “Die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou”, bespreek. Dr René Uys van Thinking Fusion Africa, gaan konferensiegangers deur `n lewensverande­ ringsproses neem om hulself te herdefinieer. Omdat persoonlike ontwikkeling vir elke landbouers so krities belangrik is, het die onderskeie jongboerkomitees besluit om suk- sesvolle produsente te nooi om tydens die konferensie hul lewens­ ervaringe te deel. `n Paneel wat bestaan uit verteenwoordigers uit die vee- en graanbedryf en ander permanente gewasse sal deur hul deelname aan `n insiggewende paneelbespreking hulle ontwikkel- ingservaringe met ons deel. Na paneelbespreking sal nuwe tegnologie gedemonstreer word. Hierdie konferensie sal as insetsel op die TV-program Landbou­ weekliks gebeeldsaai word. Hierdie insetsel word moontlik gemaak deur Landbou Weekblad. Francois Strydom, new chairman of Agbiz SENWES’ GROUP CEO, Francois Strydom, was recently elected as chairman of Agbiz at its congress and annual general meeting held in Port Elizabeth. Agbiz is a voluntary, dynamic and influential association of agri- businesses operating in South and Southern Africa. Agbiz's func- tion is to ensure that agri-business plays a constructive role in the country's economic growth, development and transformation, and to create an environment in which agri-businesses of all sizes and in all sectors can thrive, expand and be competitive. Francois obtained his B.Sc. (Hons) degree at the University of the Free State in South Africa. He started his career at OTK (Afgri) in 1987 as livestock specialist and progressed to director grain and sundry industries. In May 2001 he accepted an appointment at Senwes, where he successfully turned around the JSE listed sub- sidiary, Kolosus. He was appointed as a member of the Executive Committee of Senwes Limited in 2003 and on 6 August 2010 he was appointed as managing director of Senwes Limited. He serves as a director on numerous boards and subsidiaries, amongst others the North-West University Board, Financial & Remuneration Committees. He also serves as executive director on the board of Senwes Limited. Senwes Scenario congratulates Francois in this new appoint- ment. SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2018 9